Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Olympiacos Piraeus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Olympiacos FC
Volle naamΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς
(Olympiacos Klub van Ondersteuners van Piraeus)
Stigting10 Maart1925
TuisveldKaraiskakis Stadion,
Piraeus (Attika)
Kapasiteit33 449
VoorsitterVlag van GriekelandEvangelos Marinakis
AfrigterVlag van SpanjeJosé Luis Mendilibar
LigaVlag van GriekelandGriekse Super Liga
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Ondersteuners voor 'n wedstryd in dieChampions League teenChelsea FC in 2007.

Olympiacos FC (inGrieks:ΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς) is 'nGrieksesportklub inPiraeus (die hawe vanAthene).Sokker is die bekendste en gewildste sport wat hulle beoefen.

Die sokkerspan speel in die Griekse Super Liga (die hoogste nasionale liga) en die span se tuisveld is dieKaraiskakis Stadion, wat 'n kapasiteit van 33 449 toeskouers het.

Olympiacos is die suksesvolste klub in Griekeland met 48 nasionale titels.Olympiacos kry sterk mededinging van 'n ander klub uitAthene:Panathinaikos. Diederby tussen beide spanne is wêreldwyd bekend as dieDerby van die ewige vyande.

Erelys

[wysig |wysig bron]
  • Kampioen Griekeland (49)
1930/31, 1932/33, 1933/34, 1935/36, 1936/37, 1937/38, 1946/47, 1947/48, 1950/51, 1953/54, 1954/55, 1955/56, 1956/57, 1957/58, 1958/59, 1965/66, 1966/67, 1972/73, 1973/74, 1974/75, 1979/80, 1980/81, 1981/82, 1982/83, 1986/87, 1996/97, 1997/98, 1998/99, 1999/00, 2000/01, 2001/02, 2002/03, 2004/05, 2005/06, 2006/07, 2007/08, 2008/09, 2010/11, 2011/12, 2012/13, 2013/14, 2014/15, 2015/16, 2016/17, 2019/20, 2020/21, 2021/22, 2024/25
  • Griekse Beker (29)
1947, 1951, 1952, 1953, 1954, 1957, 1958, 1959, 1960, 1961, 1963, 1965, 1968, 1971, 1973, 1975, 1981, 1990, 1992, 1999, 2005, 2006, 2008, 2009, 2012, 2013, 2015, 2020, 2025
  • Griekse Supercup (4)[1]
1980 1987, 1992, 2007
  • Balkan cup
1963

Bekende sokkerspelers

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.worldfootball.net/winner/gre-supercup/
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Olympiacos_Piraeus&oldid=2773977"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp