Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Olimpiese Winterspele 2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
XXIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2010

Gehou inVancouver,Kanada
Deelnemende lande82
Deelnemende atlete2 566 (1 522 mans, 1 044 vroue)[1]
Items86 in 7 sporte
Openingseremonie12 Februarie2010
Sluitingseremonie28 Februarie2010
Amptelik geopen deurGoewerneur-generaalMichaëlle Jean[2]
Atlete-eedHayley Wickenheiser (yshokkie)
Beampte-eedMichel Verrault (kortbaanskaats)
Olimpiese vlamCatriona LeMay-Doan
Steve Nash
Nancy Greene
Wayne Gretzky
Vorige Spele2006: Turyn (Italië)
Volgende Spele2014: Sotsji (Rusland)

DieOlimpiese Winterspele 2010 (Engels:2010 Winter Olympics,Frans:Les XXIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as dieXXIste Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 28 Februarie 2010 inVancouver,Kanada, aangebied. Ander kandidaatstede was:Pyeongchang (Suid-Korea) enSalzburg (Oostenryk).

Quatchi, een van die gelukbringers van die Olimpiese Winterspele 2010

Die Olimpiese Winterspele 2010 is die derdeOlimpiese Spele wat deur Kanada georganiseer is. Die eerste was dieOlimpiese Somerspele 1976 inMontreal en die tweede was dieOlimpiese Winterspele 1988 inCalgary.

DieParalimpiese Winterspele 2010 is tussen 12 en 21 Maart in Vancouver gehou.

Toewysing

[wysig |wysig bron]
'n Standbeeld van Ilanaaq, die spele se kenteken, op Berg Whistler
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2010

Vancouver is op 2 Julie 2003 tydens die 115deIOK-sitting inPraag as die gasheer van die Olimpiese Winterspele in 2010 aangewys. Ander kandidate was:Andorra la Vella (Andorra),Bern (Switserland),Harbin (China),Jaca (Spanje),Pyeongchang (Suid-Korea),Salzburg (Oostenryk) enSarajevo (Bosnië en Herzegowina).

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2010[3]
StadLandRondte 1Rondte 2
VancouverVlag van Kanada Kanada4056
PyeongchangVlag van Suid-Korea Suid-Korea5153
SalzburgVlag van Oostenryk Oostenryk16

Sporte

[wysig |wysig bron]

86 items het deel uitgemaak van die Olimpiese Winterspele 2010. Die agt sportsoorte wat gekategoriseer is as yssportsoorte is:Bobslee (bobsleigh),rodel (luge),skeleton,yshokkie (ice hockey),kunsskaats (figure skating),langbaanskaats (speed skating),kortbaanskaats (shorttrack) en ysbal (curling). Die drie sportsoorte wat as alpyns, ski en sneeuplank gekategoriseer is, is:Alpeski (alpine skiing),vryski (freestyle skiing) ensneeuplankry (snowboarding). Die vier sportsoorte wat as Nordies gekategoriseer is, is:tweekamp (biathlon),heg-en-steg-ski (cross country skiing),skansspring (ski jumping) enNoorse kombinasie (nordic combined).

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

[wysig |wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie
Februarie12
Vr
13
Sa
14
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
Wedstryde
SeremoniesOSSS
Alpeski111111111110
Bobslee1113
Heg-en-steg-ski22112111112
Kortbaanskaats112138
Kunsskaats1111UG4
Langbaanskaats1111111111212
Noorse kombinasie1113
Rodel1113
Skansspring1113
Skeleton22
Sneeuplankry1111116
Tweekamp112221110
Vryski1111116
Ysbal112
Yshokkie112
Totaal0556576466455677286
Kumulatief05101621283438445054596470778486
Februarie12
Vr
13
Sa
14
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

[wysig |wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

[wysig |wysig bron]
Kaart van deelnemende nasies in 2010
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2010 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land DeelnemersGoud GoudSilwer SilwerBrons BronsTotaal
1Vlag van Kanada Kanada (CAN)206147526
2Vlag van Duitsland Duitsland (GER)1531013730
3Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)2159151337
4Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)9998724
5Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)4666214
6Vlag van Switserland Switserland (SUI)1466039
7Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)9052411
Vlag van Swede Swede (SWE)10652411
9Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)8146616
10Vlag van Nederland Nederland (NED)344138

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"The Olympic Winter Games Factsheet"(PDF).Internasionale Olimpiese Komitee.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op21 Januarie 2018.
  2. (en)"Governor General to Open the Vancouver 2010 Olympic Winter Games". Governor General of Canada. 8 Februarie 2010. Besoek op21 Januarie 2018.
  3. (en)"Past Olympic Host City Election Results". GamesBids.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op21 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOlimpiese Winterspele 2010.


Olimpiese SpeleLogo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele:1896  •1900  •1904  •1906*  •1908  •1912  •1916  •1920  •1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1996  •2000  •2004  •2008  •2012  •2016  •2020  •2024  •2028  •2032

Olimpiese Winterspele:1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1994  •1998  •2002  •2006  •2010  •2014  •2018  •2022  •2026  •2030  •2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur dieIOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Olimpiese_Winterspele_2010&oldid=2443643"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp