Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Olimpiese Winterspele 2006

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
XXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2006

Gehou inTuryn,Italië
Deelnemende lande80
Deelnemende atlete2 508 (1 548 mans, 960 vroue)[1]
Items84 in 7 sporte
Openingseremonie10 Februarie2006
Sluitingseremonie26 Februarie2006
Amptelik geopen deurPresidentCarlo Azeglio Ciampi
Atlete-eedGiorgio Rocca (alpeski)
Beampte-eedFabio Bianchetti (ISU)
Olimpiese vlamStefania Belmondo (heg-en-steg-ski)
Vorige Spele2002: Salt Lake City (VSA)
Volgende Spele2010: Vancouver (Kanada)

DieOlimpiese Winterspele 2006 (Italiaans:XX Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as dieXXste Olimpiese Winterspele, is tussen 10 en 26 Februarie 2006 inTuryn,Italië, aangebied. Ander kandidaatstede was:Sion (Switserland),Helsinki (Finland),Klagenfurt (Oostenryk),Poprad-Tatry (Slowakye) enZakopane (Pole).

Die Olimpiese Stadion inTuryn

Dit was naas dieOlimpiese Winterspele van 1956 inCortina d'Ampezzo die tweede wat in Italië gehou is. In die Italiaanse hoofstadRome is ook dieOlimpiese Somerspele van 1960 beslis.

Die Spele is in 1999 toegewys aan Turyn, nadat 'n nuwe keurproses gebruik is. Die nuwe keurproses is ingestel nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik bedrog gepleeg was met die toewysing van die vorige Winterspele aanSalt Lake City.

DieParalimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 19 Maart in Turyn gehou.

Toewysing

[wysig |wysig bron]
Openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2006
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2006
Vroue met lanterns tydens die sluitingsplegtigheid

Turyn is op 19 Junie 1999 inSeoel deur dieInternasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006[2]
StadLandRondte 1
TurynVlag van Italië Italië53
SionVlag van Switserland Switserland36
HelsinkiVlag van Finland Finland
KlagenfurtVlag van Oostenryk Oostenryk
Poprad-TatryVlag van Slowakye Slowakye
ZakopaneVlag van Pole Pole

Sporte

[wysig |wysig bron]

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

[wysig |wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie
Februarie10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
Wedstryde
SeremoniesOSSS
Alpeski1112211110
Bobslee1113
Heg-en-steg-ski22111121112
Kortbaanskaats112138
Kunsskaats1111UG4
Langbaanskaats1111211111112
Noorse kombinasie1113
Rodel1113
Skansspring1113
Skeleton112
Sneeuplankry1111116
Tweekamp1111211210
Vryski11114
Ysbal112
Yshokkie112
Totaal0484648393547547384
Kumulatief04121622263437464954586570748184
Februarie10
Vr
11
Sa
12
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

[wysig |wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

[wysig |wysig bron]
Kaart van deelnemende nasies in 2006:

   1–9 atlete

   10–49 atlete

   50–99 atlete

   meer as 100 atlete

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2006 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land DeelnemersGoud GoudSilwer SilwerBrons BronsTotaal
1Vlag van Duitsland Duitsland (GER)1641112629
2Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)21199725
3Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)8597723
4Vlag van Rusland Rusland (RUS)17886822
5Vlag van Kanada Kanada (CAN)196710724
6Vlag van Swede Swede (SWE)11272514
7Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)4063211
8Vlag van Switserland Switserland (SUI)14354514
9Vlag van Italië Italië (ITA)18450611
10Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)893249
Vlag van Nederland Nederland (NED)353249

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "The Olympic Winter Games Factsheet"(PDF) (in Engels).Internasionale Olimpiese Komitee.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op27 Junie 2019.
  2. "Past Olympic Host City Election Results" (in Engels). GamesBids.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op27 Junie 2019.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOlimpiese Winterspele 2006.


Olimpiese SpeleLogo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele:1896  •1900  •1904  •1906*  •1908  •1912  •1916  •1920  •1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1996  •2000  •2004  •2008  •2012  •2016  •2020  •2024  •2028  •2032

Olimpiese Winterspele:1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1994  •1998  •2002  •2006  •2010  •2014  •2018  •2022  •2026  •2030  •2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur dieIOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Olimpiese_Winterspele_2006&oldid=2443642"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp