Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Olimpiese Winterspele 1998

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
XVIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1998

Gehou inNagano,Japan
Deelnemende lande72
Deelnemende atlete2 176 (1 389 mans, 787 vroue)[1]
Items68 in 7 sporte
Openingseremonie7 Februarie1998
Sluitingseremonie22 Februarie1998
Amptelik geopen deurKeiserAkihito
Atlete-eedKenji Ogiwara (Noorse kombinasie)
Beampte-eedJunko Hiramatsu (kunsskaats)
Olimpiese vlamMidori Ito (kunsskaats)
Vorige Spele1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele2002: Salt Lake City (VSA)

DieOlimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会,Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as dieXVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 inNagano,Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was:Aosta (Italië),Jaca (Spanje),Östersund (Swede) enSalt Lake City (Verenigde State).

Die Olimpiese Stadion in Nagano

DieParalimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.

Toewysing

[wysig |wysig bron]
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 1998

Nagano is op 15 Junie 1991 inBirmingham deur dieInternasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgendeOlimpiese Winterspele 2002 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998[2]
StadLandRondte 1Rondte 2
(finale stemming)
Rondte 3Rondte 4Rondte 5
NaganoVlag van Japan Japan21303646
Salt Lake CityVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State1559272942
ÖstersundVlag van Swede Swede182523
JacaVlag van Spanje Spanje195
AostaVlag van Italië Italië1529

Sporte

[wysig |wysig bron]

7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

Kalender

[wysig |wysig bron]

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Februarie7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde
Alpeski122121110
Bobslee112
Heg-en-steg-ski11121111110
Kortbaanskaats2136
Kunsskaats11114
Langbaanskaats111111111110
Noorse kombinasie112
Rodel1113
Skansspring1113
Sneeuplankry1214
Tweekamp1111116
Vryski224
Ysbal22
Yshokkie112
Totaal033574346564556268
Kumulatief03611182225293540465055606668
SeremoniesOSSS
Februarie7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

[wysig |wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

[wysig |wysig bron]
Kaart van deelnemende nasies in 1998:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1998 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land DeelnemersGoud GoudSilwer SilwerBrons BronsTotaal
1Vlag van Duitsland Duitsland (GER)125129829
2Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)761010525
3Vlag van Rusland Rusland (RUS)12296318
4Vlag van Kanada Kanada (CAN)14465415
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)18663413
6Vlag van Nederland Nederland (NED)2254211
7Vlag van Japan Japan (JPN)15651410
8Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)9635917
9Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)373126
10Vlag van Italië Italië (ITA)11226210

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"The Olympic Winter Games Factsheet"(PDF).Internasionale Olimpiese Komitee.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op21 Januarie 2018.
  2. (en)"Past Olympic Host City Election Results". GamesBids.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op21 Januarie 2018.

Verdere leesstof

[wysig |wysig bron]
  • (en)David Wallechinsky (2005).The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books.ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de)Volker Kluge (1999).Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag.ISBN 3-328-00831-4.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOlimpiese Winterspele 1998.


Olimpiese SpeleLogo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele:1896  •1900  •1904  •1906*  •1908  •1912  •1916  •1920  •1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1996  •2000  •2004  •2008  •2012  •2016  •2020  •2024  •2028  •2032

Olimpiese Winterspele:1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1994  •1998  •2002  •2006  •2010  •2014  •2018  •2022  •2026  •2030  •2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur dieIOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Olimpiese_Winterspele_1998&oldid=2443640"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp