DieOlimpiese Winterspele 1994 (Noors:Vinter-OL 1994), amptelik bekend as dieXVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 inLillehammer,Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was:Anchorage (Verenigde State),Östersund/Åre (Swede) enSofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.
Die skigebied Lysgårdsbakken het die opening- en sluitingseremonies gehuisvesKaart van die sportplekke
Lillehammer is op 15 September 1988 inSeoel deur dieInternasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1994. Ander kandidate was: Ostersund, Anchorage en Sofia.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1994[2]
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Kaart van deelnemende nasies in 1994Kaart van medaljes volgens lande: Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1994 deelgeneem het nie.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
(en)Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996).The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening.{{cite book}}:|work= ignored (hulp)