DieOlimpiese Winterspele 1988 (Engels:1988 Winter Olympics,Frans:Les XVes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as dieXVde Olimpiese Winterspele, is tussen 13 en 28 Februarie 1988 inCalgary,Kanada, aangebied. Die ander kandidaatstede wasFalun inSwede enCortina d'Ampezzo inItalië.
Kaart van die fakkelloop van die Olimpiese Winterspele 1988
Calgary is op 30 September 1981 inBaden-Baden deur dieInternasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1988. Ander kandidate was: Falun en Cortina d'Ampezzo.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1988[3]
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Kaart van deelnemende nasies in 1988:██Neem vir die eerste keer deel██Het reeds vantevore deelgeneemKaart van medaljes volgens lande: Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het. Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het. Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het. Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie. Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1988 deelgeneem het nie. 'ngeel kring vertoon die gasheerstad (Calgary). Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.
Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:
(en)Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996).The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening.{{cite book}}:|work= ignored (hulp)