Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Olimpiese Winterspele 1936

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
IVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1936

Gehou inGarmisch-Partenkirchen,Duitsland
Deelnemende lande28
Deelnemende atlete646 (566 mans, 80 vroue)[1]
Items17 in 4 sporte
Openingseremonie6 Februarie1936
Sluitingseremonie16 Februarie1936
Amptelik geopen deurKanselierAdolf Hitler
Atlete-eedWilhelm Bogner
Beampte-eed(sedert 1972)
Olimpiese vlam(sedert 1952)
Vorige Spele1932: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele1940: Sapporo (Japan)

DieOlimpiese Winterspele 1936 (Duits:Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as dieIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 inGarmisch-Partenkirchen,Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was:St. Moritz inSwitserland enMontreal inKanada.[2] In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook dieOlimpiese Somerspele aangebied, inBerlyn.

Sporte

[wysig |wysig bron]

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig |wysig bron]
Kaart van deelnemende nasies in 1936:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al dieNasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

[wysig |wysig bron]
Openingseremonie metRudolf Hess, IOK-president Henri de Baillet-Latour enAdolf Hitler
Die Noorse kunsskaatser Sonja Henie

Hier is die top elf lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land DeelnemersGoud GoudSilwer SilwerBrons BronsTotaal
1Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)3175315
2Vlag van Duitsland Duitsland (GER)553306
3Vlag van Swede Swede (SWE)322237
4Vlag van Finland Finland (FIN)191236
5Vlag van Switserland Switserland (SUI)341203
6Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)601124
7Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)381113
8Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)551034
9Vlag van Kanada Kanada (CAN)290101
10Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)280011
Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)250011
Totaal (11 NOKs)40617171751

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"The Olympic Winter Games Factsheet"(PDF).Internasionale Olimpiese Komitee.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op20 Januarie 2018.
  2. (en)"Past Olympic Host City Election Results". GamesBids.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

[wysig |wysig bron]
  • (en)David Wallechinsky (2005).The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books.ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (en)Arnd Krüger (2005).The Nazi Olympics of 1936. Oxford: Elsevier. pp. 43–58.ISBN 0-7623-1181-9.{{cite book}}:|work= ignored (hulp);Onbekende parameter|editors= geïgnoreer (hulp)
  • (en)Arnd Krüger & William Murray (2003).The Nazi Olympics. Sport, Politics and Appeasement in the 1930s. Champaign, IL: Univ. of Illinois Press.ISBN 0-252-02815-5.
  • (de)Volker Kluge (1999).Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag.ISBN 3-328-00831-4.
  • (en)Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996).The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening.{{cite book}}:|work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metOlimpiese Winterspele 1936.


Olimpiese SpeleLogo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele:1896  •1900  •1904  •1906*  •1908  •1912  •1916  •1920  •1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1996  •2000  •2004  •2008  •2012  •2016  •2020  •2024  •2028  •2032

Olimpiese Winterspele:1924  •1928  •1932  •1936  •1940  •1944  •1948  •1952  •1956  •1960  •1964  •1968  •1972  •1976  •1980  •1984  •1988  •1992  •1994  •1998  •2002  •2006  •2010  •2014  •2018  •2022  •2026  •2030  •2034
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur dieIOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Olimpiese_Winterspele_1936&oldid=2425290"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp