Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nylkurper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Nylkurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. niloticus
Binomiale naam
Oreochromis niloticus
Sinonieme
  • Tilapia nilotica(Linnaeus),1758)

DieNylkurper (Oreochromis niloticus) is 'nvarswatervis wat natuurlik voorkom in dieNylrivier, dieGroot Skeurvallei-mere en sekereWes-Afrika riviere. Diespesie is inSuid-Afrika by dieKaapse Vlakte, dieWes-Kaap,KwaZulu-Natal enZimbabwe enZambië vrygelaat. Dit het ook dieLimpoporivier en ander riviere aan die ooskus van Suid-Afrika enMosambiek binnegedring. In Engels staan die vis bekend as dieNile tilapia.

Voorkoms

[wysig |wysig bron]
'n Nylkurper.

Die stertvin is gestreep en diemannetjies word rooi oor die kop, onderlyf en diedorsale- en stertvinne gedurende die broeityd. Die vis word tot 50 cmlank en die Zimbabwe-hengelrekord is 4,04 kg.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. BioLib

Bron

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig |wysig bron]
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nylkurper&oldid=2528448"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp