Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nuwe Ryk van Egipte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tydperke endinastieë vanAntieke Egipte
Alle jare isv.C.
Derde Dinastie III 2686–2613
Vierde Dinastie IV 2613–2498
Vyfde Dinastie V 2498–2345
Sesde Dinastie VI 2345–2181
Sewende Dinastie VII twyfelagtig
Agtste Dinastie VIII 2181–2160
Negende Dinastie IX 2160–2130
Tiende Dinastie X 2130–2040
VroeëElfde Dinastie XI 2134–2061
LaatElfde Dinastie XI 2061–1991
Twaalfde Dinastie XII 1991–1803
Dertiende Dinastie XIII 1803–1649
Veertiende Dinastie XIV 1705–1690
Vyftiende Dinastie (Hyksos) XV 1674–1535
Sestiende Dinastie XVI 1660–1600
Abydos Dinastie 1650–1600
Sewentiende Dinastie XVII 1580–1549
Agtiende Dinastie XVIII 1549–1292
Negentiende Dinastie XIX 1292–1189
Twintigste Dinastie XX 1189–1077
s  b  w

DieNuwe Ryk van Egipte, ook bekend as dieEgiptiese Ryk, is die tydperk inAntieke Egipte se geskiedenis tussen die16de en11de eeu v.C. (van die18de tot die20ste Dinastie).Radiokoolstofdatering plaas die presiese begin van die Nuwe Ryk tussen1570 en1544 v.C.[1]

Die Nuwe Ryk het op dieTweede Oorgangstydperk gevolg en is op sy beurt gevolg deur dieDerde Oorgangstydperk. Dit was die mees vooruitstrewende periode van Egipte en die hoogtepunt van sy mag.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Christopher Bronk Ramsey et al.,Radiocarbon-Based Chronology for Dynastic Egypt,Science 18 Junie 2010: Vol. 328. no. 5985, pp. 1554-1557.
  2. Shaw, Ian, red. (2000).The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 481.ISBN 0-19-815034-2.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nuwe_Ryk_van_Egipte&oldid=2622996"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp