Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nuusvoer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ikoon wat aandui dat 'n nuusvoer beskikbaar is.

'nNuusvoer is 'n lys van artikels wat op 'nwebbladsy geskep is, en wat mense wat nuuslesersagteware gebruik in staat stel om op hoogte te bly van watter webbladsye nuwe artikels op het sonder om die webbladsy herhaaldelik te moet besoek. Moderne webprogamme skep gewoonlik outomaties 'n opgedateerde nuusvoer sodra 'n nuwe artikel geskryf is. 'n Nuusvoer word in dieRSS- ofAtomformaat geskep (of in albei). HierdieXML-formate bevat die inligting wat nodig is vir nuuslesersagteware om aan te dui watter artikels is nuut, en wat die titel en inhoud van die nuwe artikel is. Die gebruiker kan gewoonlik die artikel direk in sy nuuslesersagteware lees.

Nuuslesersagteware

[wysig |wysig bron]

Webgebaseer

Inwebblaaier

VirWindows

VirGNOME (Linux)

VirKDE (Linux)

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nuusvoer&oldid=2495097"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp