Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Norman Foster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Norman Foster
Norman Foster inDresden (2006)
Gebore
Norman Robert Foster

1 Junie 1935 (1935-06-01) (90 jaar oud)
Stockport,Cheshire,Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroepargitek
Bekend vir30 St Mary Axe, Londen
Willis Faber en Dumas-hoofkwartier,Ipswich
Wembley-stadion
EggenootElena Ochoa (1996–hede)
Ouer(s)Robert Foster
Lilian Smith
Webwerfhttp://www.fosterandpartners.com/

Norman Robert Foster, sedert 1990Sir Norman Foster en sedert 1999 ookLord Foster of Thames Bank, is 'n Britseargitek.

Foster is bekend vir sy ontwerpe van onder andere dieMillenniumbrug (wat oor dieTeems inLonden strek), asook30 St Mary Axe, (beter bekend as die "Gherkin", in dieselfde stad) en die koepel op dieryksdaggebou inBerlyn. Sy ontwerpe kan so ver asChina,Australië,Kanada enKasakstan besigtig word.

Hy is in twee eksklusiewe ordes opgeneem, die Duitse ordePour le Mérite ("vir die meriete") en, in 1997, die BristeOrder of Merit ("orde van meriete"). Hy is ook benoem totLife Peer, wat beteken dat hy vir die res van sy lewe as 'n edelman beskou sal word en, as 'n baron, behoort hy tot die Britse Hoërhuis.

Galery

[wysig |wysig bron]

'n Aantal van Foster se ontwerpe:

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Norman_Foster&oldid=2680722"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp