Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nordland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wapen van Nordland

Nordland is 'nNoorse provinsie (fylke) wat in die noorde aanTroms og Finnmark enTrøndelag in die suide grens. In die ooste grens die provinsie aanNorrbotten enVästerbotten, twee provinsies vanSwede. In die weste het Nordland 'nkuslyn aan dieNoorse See en dieAtlantiese Oseaan. Nordland bestaan uit die strekeHelgeland,Salten,Lofoten,Ofoten enVesterålen. DieArktiese Sirkel loop deur die provinsie. Die administratiewe sentrum van Nordland isBodø.

Vlag van Noorweë Hierdie artikel omtrentNoorweë is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei.
Vorige provinsies
Ander dele van die land
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nordland&oldid=2113011"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp