Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Noordelike Mariana-eilande

Koördinate:15°14′N145°45′O / 15.233°N 145.750°O /15.233; 145.750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gemenebes van die Noordelike Mariana-eilande
Commonwealth of the Northern Mariana Islands (Engels)
Sankattan Siha Na Islas Mariånas(Chamorro)
Vlag van die Noordelike Mariana-eilandeSeël van die Noordelike Mariana-eilande
VlagSeël
Volkslied:The Star-Spangled Banner
(Engels vir: "Die sterbesaaide vaandel")

Nasionale volkslied:
Gi Talo Gi Halom Tasi
Ligging van die Noordelike Mariana-eilande
HoofstadCapitol Hill,Saipan

15°14′N145°45′O / 15.233°N 145.750°O /15.233; 145.750

Grootste stadSaipan
Amptelike taleEngels enChamorro
Regering

President
• Adjunkpresident
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Donald Trump (R)
James David Vance (R)
Arnold Palacios (R)
David M. Apatang (O)
Kimberlyn King-Hinds (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Duitse kolonie
• Japannese kolonie
• Amerikaanse kolonie

Amerikaanse eilandgebied
1565
1899
1919
15 Junie1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
464[1] km2  (196ste)
179 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2020-sensus
 -Digtheid
 
51 118[1] (211ste)
47 329[2]
113 / km2 (97ste)
292,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$1,24 miljard[1]
$25 516[1]

GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 -Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD.mp
Skakelkode+1-670

DieNoordelike Mariana-eilande (Engels:Northern Mariana Islands,Chamorro:Notte Mariånas), amptelik dieGemenebes van die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Commonwealth of the Northern Mariana Islands Chamorro:Sankattan Siha Na Islas Mariånas), is 'neilandgebied van dieVerenigde State van Amerika in die westelikeStille Oseaan, wat die noordelike deel van dieMariana-eilande beslaan, en is inMikronesië geleë.

Kaart van die Noordelike Mariana-eilande
Strand op Tinian, een van die drie hoofeilande

Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 464 km² en het 'n bevolking van 51 118 in 2024 gehad.[1] Die Noordelike Mariana-eilande is in die noorde vanGuam en dieGefedereerde State van Mikronesië, in die ooste van dieFilippyne, in die suide vanJapan en in die weste van dieMarshalleilande geleë. Die hoofstad en grootste stad isSaipan.

NoEilandOppervlakte
(km²)
Bevolking
(Sensus)
2000)
Hoogte
(m)
PeaksKoördinate
Noordelike Eilande (1 Gemeenskap)
1Farallon de Pajaros (Urracas)2,55-36020°33′N144°54′E / 20.550°N 144.900°O /20.550; 144.900 (Farallon de Pajaros)
2Maug-eilande2,131)227(Noordeiland)20°01′N145°13′E / 20.017°N 145.217°O /20.017; 145.217 (Maug-eiland)
3Asuncion7,31-891Asuncion19°42′N145°24′E / 19.700°N 145.400°O /19.700; 145.400 (Asuncion)
4Agrigan (Agrihan)43,512)965Mount Agrigan18°47′N145°40′E / 18.783°N 145.667°O /18.783; 145.667 (Agrigan)
5Pagan47,233)579Mount Pagan18°09′N145°48′E / 18.150°N 145.800°O /18.150; 145.800 (Pagan)
6Alamagan11,126744Alamagan17°35′N145°50′E / 17.583°N 145.833°O /17.583; 145.833 (Alamagan)
7Guguan3,87-30117°19′N145°51′E / 17.317°N 145.850°O /17.317; 145.850 (Guguan)
8Zealandia Bank>0,0->016°45′N145°42′E / 16.750°N 145.700°O /16.750; 145.700 (Zealandia Bank)
9Sarigan4,974)54916°43′N145°47′E / 16.717°N 145.783°O /16.717; 145.783 (Sarigan)
10Anatahan31,212)78716°22′N145°40′E / 16.367°N 145.667°O /16.367; 145.667 (Anatahan)
11Farallon de Medinilla0,85-8116°01′N146°04′E / 16.017°N 146.067°O /16.017; 146.067 (Farallon de Medinilla)
Suidelike Eilande (3 Gemeenskappe)
12Saipan115,3962.392474Mount Tagpochau15°11′06″N145°44′28″E / 15.18500°N 145.74111°O /15.18500; 145.74111 (Saipan)
13Tinian101,013.540170Kastiyu (Lasso Hill)14°57′12″N145°38′54″E / 14.95333°N 145.64833°O /14.95333; 145.64833 (Tinian)
14Aguijan (Agiguan) 5)7,09-157Alutom14°42′N145°18′E / 14.700°N 145.300°O /14.700; 145.300 (Aguijan)
15Rota85,383.283491Mount Manira14°08′37″N145°11′08″E / 14.14361°N 145.18556°O /14.14361; 145.18556 (Rota)
Noordelike Mariana-eilande463,6369.221965Mount Agrihan14° 08′ tot 20° 33′ N,
144° 54′ tot 146° 04′ O
1)Japannese besetting 1939–1944
2)ontruim in 1990 as gevolg van vulkaniese uitbarstings
3)ontruim in 1981 as gevolg van vulkaniese uitbarstings
4)eens bewoon (1935 bevolking 21 en 1968 2)
5)te gemeenskap van Tinian

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,31,4(en)"Northern Mariana Islands".Central Intelligence Agency. Besoek op20 Januarie 2025.
  2. (en)"2020 Census Population of the Commonwealth of the Northern Mariana Islands: Municipality and Village"(PDF). Amerikaanse Sensuskantoor. Besoek op20 Januarie 2025.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wiki-webtuistes

Toerisme

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde StateVerenigde State van AmerikaSeël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
Lande en gebiede inOseanië
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Australië
Chili
Frankryk
Koninkryk van Nieu-Seeland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Noordelike_Mariana-eilande&oldid=2732486"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp