Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Noord-Fries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

 

Noord-Fries
Frasch / Fresk / Freesk / Friisk
Gepraat in:Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied:Sleeswyk-Holstein
Totale sprekers:10 000[1]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Noord-Fries 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'nerg bedreigde taal volgens dieUNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:frr
ISO 639-3:frr 
Huidige verspreiding vanFriese tale:██ Noord-Fries██ Saterfries██ Wes-Fries
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Verspreiding van Noord-Friesedialekte
Tweetalige borde by 'n Duitse polisiekantoor in Husum,Noord-Friesland

Noord-Fries (Frasch / Fresk / Freesk / Friisk,Duits:Nordfriesische Sprache) is 'nWes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in dieDuitse deelstaatSleeswyk-Holstein (distrikteHelgoland enNoord-Friesland) gepraat word.

Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is, isOos- (hede netSaterland-Fries) enWes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale isEngels enSkots, wat saam met dieFriese tale dieAnglo-Friese tale vorm.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Frisian, Northern" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2019. Besoek op6 April 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inNoord-Fries
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Indo-Europese tale:Kentum-tale:Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens |Faroëes |Noors (Bokmål,Nynorsk) |Sweeds |Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans |Duits |Engels |Fries (Noord-Fries,Oos-Fries/Saterfries,Wes-Fries) |Jiddisj |Limburgs |Luxemburgs |Nederduits |Nederlands (Oos-Vlaams,Wes-Vlaams) |Nedersaksies (Wes-Veluws) |Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) |Goties (†) |Vandaals (†)
Amptelike taal
Streeks-/
minderheidstale
Erken
Onerken
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Noord-Fries&oldid=2211767"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp