Nonnetjie-uil Nonnetjie-uil in Lancashire, EngelandNonnetjie-uil se roep opgeneem in Cardiganshire, Wallis Wetenskaplike klassifikasie Domein: Koninkryk: Filum: Klas: Subklas: Infraklas: Superorde: Orde: Familie: Subfamilie: Genus: Spesie: T. alba
Binomiale naam Tyto alba Verspreiding van die nonnetjie-uil Sinonieme Strix alba Scopoli, 1769 Strix pratincola Bonaparte , 1838Tyto delicatula Gould , 1837
Dienonnetjie-uil ofnonnetjiesuil (Tyto alba ) is 'nuil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swartogies .
Uiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure, vandaar die Engelse naamBarn owl .
Wisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.