Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Noet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Noet
Noet, die godin van die lug, word deur Sjoe in die lug gehou terwyl Geb, die god van die aarde, onder lê.
Noet, die godin van die lug, word deur Sjoe in die lug gehou terwyl Geb, die god van die aarde, onder lê.
Soort godin Egipties
Godin vanDie lug
Naam in hiërogliewe
W24t
N1
SimboolLug, ster
OuersSjoe enTefnoet
SibbesGeb
MetgeselGeb
KindersOsiris,Isis,Set,Nephthys
Portaal Portaalicoon Antieke Egipte

Noet was in dieEgiptiese mitologie die godin van die lug en ’n lid van die eerste gode vanHeliopolis, dieEnnead. Sy is dikwels uitgebeeld as ’n naakte vrou wat geboë oor dieaarde staan,[1] met ’nster of as ’n koei.

Rol

[wysig |wysig bron]

Noet was die dogter vanSjoe enTefnoet. Haar broer,Geb, was ook haar metgesel. Hulle het vier kinders gehad:Osiris,Isis,Set,Nephthys. ’n Heilige simbool van Noet was ’n leer, wat deurOsiris gebruik is om haar hemelse lug binne te gaan.

Omdat sy Osiris help red het, is Noet beskou as die vriendin en beskermer van al die dooies. Daar is geglo sy het hulle in haar stergevulde lug opgetrek en vir hulle kos en wyn gegee.[2] Die songod,Ra, het volgens sommige mites snags deur haar liggaan gereis en is soggens herbore.[3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Mythology, An Illustrated Encyclopedia of the Principal Myths and Religions of the World, deur Richard Cavendish.ISBN 1-84056-070-3, 1998
  2. "Papyrus of Ani: Egyptian Book of the Dead", Sir Wallis Budge, NuVision Publications, page 57, 2007,ISBN 1-59547-914-7
  3. Hart, GeorgeRoutledge dictionary of Egyptian gods and goddesses Routledge; 2 edition (15 Maart 2005)ISBN 978-0-415-34495-1 p.111Books.google.co.uk

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Gode
AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
Geskrifte
Ander
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Noet&oldid=2868585"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp