Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nkangala-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-AfrikaNkangala
Kaart van Suid-Afrika wat Nkangala in Mpumalanga aandui
ProvinsieMpumalanga
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC31
Plaaslike munisipaliteiteDr. J.S. Moroka,Emalahleni,Steve Tshwete,Emakhazeni,Thembisile Hani,Victor Khanye (Delmas)
HoofstadMiddelburg
BurgemeesterS.K. Mashilo (ANC)
Grootste taleNdebele,Zoeloe,Noord-Sotho
Oppervlakte16 893 km²
Bevolking1 020 592(2001)

DieNkangala-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite vanMpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is inMiddelburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isNdebelesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC31.

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

MunisipaliteitKodeBevolking%
EmalahleniMP312276 41427.08%
Thembisile HaniMP315258 87825.37%
Dr. J.S. MorokaMP316243 30823.84%
Steve TshweteMP313142 77713.99%
Victor Khanye (Delmas)MP31156 2055.51%
EmakhazeniMP31443 0084.21%

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Ndebele319 92031.35%
Zoeloe232 22822.75%
Noord-Sotho161 33815.81%
Afrikaans75 2947.38%
Swazi56 4965.54%
Tswana56 1445.50%
Suid-Sotho42 4744.16%
Tsonga31 6243.10%
Xhosa21 1992.08%
Engels17 7051.73%
Ander3 5140.34%
Venda2 6540.26%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik529 35451.87%
Manlik491 23848.13%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart930 87391.21%
Blank78 2927.67%
Kleurling8 7410.86%
Asiaties2 6860.26%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 04108 08710.59%
05 - 09114 03711.17%
10 - 14118 59011.62%
15 - 19118 04111.57%
20 - 2498 4299.64%
25 - 2988 1068.63%
30 - 3474 0847.26%
35 - 3969 4426.80%
40 - 4458 2515.71%
45 - 4947 9034.69%
50 - 5435 3593.46%
55 - 5925 0132.45%
60 - 6420 5502.01%
65 - 6914 3141.40%
70 - 7412 7821.25%
75 - 797 3020.72%
80 - 846 3440.62%
85 - 892 2730.22%
90 - 941 0800.11%
95 - 994200.04%
100 plus1850.02%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 608 871 [59.66% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 389 097 [38.12% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
ANC333 52085.72%
DA30 2347.77%
UDM4 1881.08%
VF+3 9971.03%
PAC3 7040.95%
ACDP3 6540.94%
IVP2 4310.62%
NNP1 8330.47%
OD1 7100.44%
UCDP9690.25%
Azapo8190.21%
SOPA3810.10%
NA2720.07%
EMSA2700.07%
UF2420.06%
CDP2260.06%
PJC2220.06%
TOP1310.03%
MF1120.03%
NLP920.02%
KISS900.02%
Totaal389 097100.00%

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Distrikte en
plaaslike
munisipaliteite
Gert Sibande
Nkangala
Ehlanzeni
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nkangala-distriksmunisipaliteit&oldid=2478283"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp