Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nissan Teana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nissan Teana
Oorsig
VervaardigerNissan
Produksie2003–huidig
Bakwerk en onderstel
KlasMediumgrootte luuksemotor
Uitlegvoorwieldryf/opsionele AWD
Plek in geskiedenis
VoorgangerNissan Cefiro
Nissan Bluebird

DieNissan Teana is 'n luukse middel-grootte motor vervaardig deurNissan vanJapan. Dit word uitgevoer as dieNissan Maxima en Nissan Cefiro na sekere markte. Dit vervang die Nissan Bluebird en Cefiro. Dit deel 'n platform met die Nissan Maxima wat verkoop word in Noord-Amerika, die Nissan Altima en Japannese mark "Presage" minibus. Die Teana is beskikbaar in Oos-Asië, Rusland, Oekraïne, Suid-Asië, ASEAN, Australië, Nieu-Seeland, Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande.

Soos van 2007 deel die Teana sy platform met sy Franse neef, die Renault Laguna en Renault Latitude in die meeste van Europa, die Midde-Ooste en Afrika, en in Suidoos-Asië as die Renault Samsung SM5.

Sedert die bekendstelling van die derde geslag in 2013 is die Teana 'n wapenontwerpweergawe van die Noord-Amerikaanse Altima.

Volgens die ooreenstemmende artikel op die Japannese Wikipedia, is die naam "Teana" dié van 'n klein dorpie in Italië, deel van 'n benaming invloed vir die Nissan Murano, 'n ander stad in Italië, wat op dieselfde tyd verskyn het.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.


Huidige modelle in Europa:Cube ·Datsun Go ·GT-R ·Juke ·Leaf ·Micra ·Murano ·Navara ·Note ·NV200 ·NV400 ·Pathfinder ·Pixo ·Primastar ·Qashqai ·X-Trail
Huidige internasionale modelle:Altima ·Armada ·Bluebird ·Caravan ·Elgrand ·Maxima ·NV ·Patrol ·Rogue ·Sentra ·Serena ·Skyline ·Sunny ·Teana ·Tiida ·Titan ·Xterra ·
Uit produksie:Datsun 120Y ·Datsun 510 ·Datsun 620 ·300ZX ·Almera ·Cedric ·Cherry ·EXA ·Gloria ·Hardbody ·
Infiniti Q45 ·Laurel ·Prairie ·Primera ·Pulsar ·Silvia ·Stanza ·Terrano ·Vanette ·Magnite ·
Nissan globale webwerf

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nissan_Teana&oldid=2186417"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp