![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Produksie | 1991 - huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Minibus/ wa |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Vanette |
Variante | Nissan NV200 Nissan Largo |
DieNissan Serena is 'n vyfdeurminibus wat deur dieNissan Motormaatskappy vervaardig word. Die motor is in 1991 as 'n redelik kompakte klein wa bekendgestel, maar het oor die jare met elke geslag groter gegroei. By vroeëre weergawes was die enjin voor, met 'n agterwieluitleg en 'nlewendige as gemonteer opbladvere. Latere weergawes het 'n veelskakelstelsel onafhanklike agtervering, en het voorwielaandrywing of viertrek. Die gewildste weergawe is die 2.3 Ldieselenjin en dit is ongewoon in dat dit agt sitplekke in plaas van die verwagte sewe aanbied.
![]() |
---|
Huidige modelle in Europa:Cube ·Datsun Go ·GT-R ·Juke ·Leaf ·Micra ·Murano ·Navara ·Note ·NV200 ·NV400 ·Pathfinder ·Pixo ·Primastar ·Qashqai ·X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |