2013 B17 Nissan Sentra (VSA-model) | |
| Oorsig | |
|---|---|
| Vervaardiger | |
| Ook genoem | Nissan Sunny (1982–2006) Nissan Sylphy (2013–huidig) |
| Produksie | 1982–huidig |
| Bakwerk en onderstel | |
| Klas | Subkompak tot mediumgroot gesinsmotor |
DieNissan Sentra is 'n kompaktemotor wat deur die Japannese vervaardigerNissan Motors vervaardig is en oor die algemeen 'n uitvoerweergawe van die Japannese Nissan Sunny was tot 2006, en daarna van die Japannese Nissan Sylphy. Die "Nissan Sentra" naamplaat word nie inJapan gebruik nie.
In dieVerenigde State dien dieSentra tans as Nissan se kompakte motor. Aanvanklik was die Sentra 'n klein motor, maar oor die jare het die Sentra soveel gegroei, dat dieNissan Versa nou die Sentra vervang het as intreevlakmodel. Dit kompeteer met dieToyota Corolla en dieHonda Civic.
Huidige modelle in Europa:Cube ·Datsun Go ·GT-R ·Juke ·Leaf ·Micra ·Murano ·Navara ·Note ·NV200 ·NV400 ·Pathfinder ·Pixo ·Primastar ·Qashqai ·X-Trail |
| Wysig hierdie sjabloon |
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |