Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nissan NV200

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nissan NV200
Oorsig
VervaardigerVlag van JapanNissan
Ook genoemChevrolet City Express
Nissan Evalia
Nissan NV200 Vanette
Mitsubishi Delica D:3[1]
Ashok Leyland Stile[2]
Produksie2009–huidig
Modeljare2010-huidig
MonteringMorelos,Meksiko
Shōnan, Kanagawa,Japan[3]
Spanje (Nissan Motor Ibérica S.A.)[4]
China (Zhengzhou Nissan)[5]
Chennai,Indië
Purwakarta,Indonesië[6]
Segambut,Maleisië
Bakwerk en onderstel
KlasLigte afleweringswa
Bakstyl4-deur wa
UitlegVoorenjin, voorwieldryf
PlatformNissan B platform
Spesifikasies
Enjin(s)petrol
1.5 L NissanHR15DEI4
1.6 L NissanHR16DE I4
2.0 L NissanMR20DE I4
Diesel
1.5 LRenault K9K I4 (Europa)
Ratkaspalwissel outomatiese ratkas (CVT)
Lengte4400 mm
Breedte1695 mm
Hoogte1850–1855 mm
Asafstand2860 mm
Plek in geskiedenis
VoorgangerNissan Vanette (Japan)
Nissan Kubistar (Europa)[7]

DieNV200 Kombi ofNV200 Wagon (2009-) is 'n nutsvoertuig wat deur dieJapannese motorvervaardigerNissan vervaardig word. Diemotorvoertuig is by die 2009Geneefse Internasionale Motorskou onthul, gevolg deur 'n bekendstelling by die 2010 Beijing Internasionale Motoruitstalling.

Die NV200 word op 'n aangepaste weergawe van Nissan se B-platform gebou, met ten volle onafhanklike stutvoorvering gemonteer op 'n aparte subraam en 'n bladveeragteras. Dit is beskikbaar in kombi- en passasiersweergawes.

Die voertuig is voor die somer van 2009 inJapan vrygestel, gevolg deur Europa teen herfs 2009 en daarna inChina en ander markte.

Verkope vanEuropese modelle van die NV200 wa en kombi het in Oktober 2009 'n aanvang geneem in die meeste Europese markte, gevolg deur die gesinsweergawe in 2010. Vroeë modelle sluit in die 1.6-liter HR16petrol of 1.5 dCi (K9K) 1,461 ccdieselenjins, vyfgang-handratkas, met opsionele agterparkeerkamera.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Lim, Anthony."Mitsubishi Delica D:3 – rebadged Nissan NV200 goes on sale in Japan beginning end-October" (in Engels). Paultan.org.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op8 September 2012.
  2. "Ashok Leyland Stile is a Nissan NV200-Based Van for India" (in Engels). Freeinews.com. 16 Junie 2013.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op20 Julie 2013.
  3. 日産自動車、小型商用車「NV200バネット」発売[dooie skakel] GAZOO.com
  4. NV200: Nissan's new global van makes European debut at Barcelona Motor Show NISSAN Europe News Bureau
  5. Nissan NV200 is the International Van of the Year 2010 Nissan Media Europe
  6. "Nissan Evalia Sudah Dipesan 1.000 Unit" (in Indonesies). tempo.co. 7 Junie 2012. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 21 Desember 2014. Besoek op14 Augustus 2012.
  7. Nissan NV200 What Van?


Huidige modelle in Europa:Cube ·Datsun Go ·GT-R ·Juke ·Leaf ·Micra ·Murano ·Navara ·Note ·NV200 ·NV400 ·Pathfinder ·Pixo ·Primastar ·Qashqai ·X-Trail
Huidige internasionale modelle:Altima ·Armada ·Bluebird ·Caravan ·Elgrand ·Maxima ·NV ·Patrol ·Rogue ·Sentra ·Serena ·Skyline ·Sunny ·Teana ·Tiida ·Titan ·Xterra ·
Uit produksie:Datsun 120Y ·Datsun 510 ·Datsun 620 ·300ZX ·Almera ·Cedric ·Cherry ·EXA ·Gloria ·Hardbody ·
Infiniti Q45 ·Laurel ·Prairie ·Primera ·Pulsar ·Silvia ·Stanza ·Terrano ·Vanette ·Magnite ·
Nissan globale webwerf

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nissan_NV200&oldid=2443717"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp