Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nissan Maxima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nissan Maxima
Oorsig
VervaardigerVlag van JapanNissan
Produksie1976–huidig
Bakwerk en onderstel
KlasKompakte motor(1976–1988)
Uitvoerende motor (1988–2003)
Volgrootte motor (2003–huidig)
Plek in geskiedenis
VoorgangerDatsun 810
Datsun 200B
Tweede geslag (PU11)
Oorsig
ProduksieJulie 1984 – Augustus 1988
Modeljare1985–1988
MonteringJapan: Yokosuka (Oppama)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl4-deursedan
5-deurstasiewa
UitlegVoorenjin, voorwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s)2.0 L VG20E/VG20ETV6 (Japan)
3.0 L VG30E V6
Ratkas5-ganghandrat (RS5F50A)
4-gangoutomaties (RL4F02A)
Lengte4610 mm
Breedte1689 mm
Hoogte1389 mm
Asafstand2550 mm
Plek in geskiedenis
VarianteNissan Bluebird (U11)
Sesde geslag (A34)
Oorsig
ProduksieJanuarie 2003 – April 2008[1]
Modeljare2004–2008
MonteringSmirna,Tennessee, VSA
OntwerperShiro Nakamura (2000)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl4-deursedan
UitlegVoorenjin, voorwieldryf
PlatformNissan FF-L platform
Spesifikasies
Enjin(s)3.5 L Nissan VQ35DEV6
Ratkas6-ganghandrat
4/5-gang outomaties
palwissel outomatiese ratkas (CVT)
Lengte4915 mm
Breedte1821 mm
Hoogte1481 mm
Asafstand2824 mm
Agste geslag (A36)
Oorsig
Produksie2015–huidig
MonteringSmirna,Tennessee, VSA
Bakwerk en onderstel
Bakstyl4-deursedan
UitlegVoorenjin, voorwieldryf
PlatformNissan D platform
Spesifikasies
Enjin(s)3.5 L Nissan VQ35DE V6
Ratkaspalwissel outomatiese ratkas (CVT)

DieNissan Maxima is 'n uitvoerende motor vervaardig deurNissan en bemark as 'n "4-deursportmotor". Die oorsprong van die Maxima lê in Julie 1976 by die Datsun 810, 'n luukse sessilinderweergawe van dieNissan Bluebird, en word sedert 1981 op sy eie lyn vervaardig.

Die "Maxima" naam is geleidelik toegepas, aanvanklik in 1981. Die meeste voor-2003 Maximas is in Oppama,Japan gebou; waarna die huidige Amerikaanse Maximas gemonteer word in Smirna,Tennessee.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Nissan adds Maxima production to Smyrna, Tennessee" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op2 Oktober 2014.


Huidige modelle in Europa:Cube ·Datsun Go ·GT-R ·Juke ·Leaf ·Micra ·Murano ·Navara ·Note ·NV200 ·NV400 ·Pathfinder ·Pixo ·Primastar ·Qashqai ·X-Trail
Huidige internasionale modelle:Altima ·Armada ·Bluebird ·Caravan ·Elgrand ·Maxima ·NV ·Patrol ·Rogue ·Sentra ·Serena ·Skyline ·Sunny ·Teana ·Tiida ·Titan ·Xterra ·
Uit produksie:Datsun 120Y ·Datsun 510 ·Datsun 620 ·300ZX ·Almera ·Cedric ·Cherry ·EXA ·Gloria ·Hardbody ·
Infiniti Q45 ·Laurel ·Prairie ·Primera ·Pulsar ·Silvia ·Stanza ·Terrano ·Vanette ·Magnite ·
Nissan globale webwerf

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nissan_Maxima&oldid=2211704"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp