Ninapark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate:25°40′55″S28°08′39″O / 25.68194°S 28.14417°O /-25.68194; 28.14417 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,48 km2 (0,57 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 923 |
• Digtheid | 2 651/km2 (6 870/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 67.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 30.6% |
• Ander | 0.7% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 67.3% |
• Tswana | 10.3% |
• Engels | 9.5% |
• Sepedi | 4.0% |
• Ander | 8.9% |
Poskode(strate) | 0182 |
Poskode(posbusse) | 0201 |
Skakelkode | 012 |
Ninapark is 'n voorstad inSuid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplekAkasia. Dit is noordwes vanPretoria in dieGauteng-provinsie geleë en is onder beheer van dieStad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Ninapark het ongeveer 4 461 inwoners tydens die 2011-sensus gehad.
Ninapark se noordegrens isTheresapark langs die Britspad. Suid grens dit aan Suiderberg en oos lêFlorauna.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.