Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nike

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nike
Griekse godin
'n Uitbeelding van Nike in Efese (nou in Turkye).
'n Uitbeelding van Nike inEfese (nou inTurkye).
NaamNike
Godin vanOorwinning
BlyplekDie bergOlimpus
Simbool
OuersPallas enStyx
Broers en sustersKratos,Bia enZelus
Romeinse eweknieVictoria
Die Gevleuelde Oorwinning van Samotrake in dieLouvre,Parys.

Nike is die godin van oorwinning in dieGriekse mitologie. Sy was die dogter vanStyx enPallas, asook die suster vanKratos,Bia, enZelus. Nike en haar broers en susters was vriende vanZeus.

Nike kon baie vinnig hardloop. Sy het ook vlerke gehad en het geluk gebring. Sy is in dieselfde tyd asAtena aanbid.

Standbeelde

[wysig |wysig bron]

Die beroemdstestandbeeld van Nike is dieGevleuelde Oorwinning van Samotrake. Dit is nou in dieLouvre inParys,Frankryk.

Kitsfeite

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode
Titane
Olimpiese gode
Ander gode
Halfgode
Ander wesens
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nike&oldid=1788940"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp