Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Newari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
 
Newari
नेवाः भाय्Nevāh Bhāy
Gepraat in:Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:1,3 miljoen[1]
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Himalajatale
   Newari 
Skrifstelsel:Devanagari,Kutakshari-skrif,Ranjana-skrif,Prachalit-skrif,Brahmi-skrif,Gupta-skrif,Bhujimol-skrif,Golmol-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Indië Indië

Vlag van Nepal Nepal

Gereguleer deur:Nepal Bhasa Akademie
Nepal Bhasa Parishad
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'nbedreigde taal volgens dieUNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:new
ISO 639-3:new 
Verspreiding van Newari
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woord "Nepal Bhasa" geskryf in die Ranjana-alfabet (bo) en die Prachalit Nepal-alfabet (onder)

Newari (नेपाल भाषा,Nēpāl bhāṣā), ookNewah Bhaye, is 'nTibeto-Birmaanse taal wat inNepal ontwikkel het. Dit word deur sowat 1,3 miljoen mense inBhoetan,Indië en Nepal gepraat. Newari is een van dieamptelike tale vanIndië naasEngels enHindi, asook van dieIndiese deelstaatSikkim. Newari word onder meer inDevanagari geskryf, 'nBrahmi-skrif uit dieIndiese skriffamilie. Newari is nie verwant aanNepalees nie wat tot dieIndo-Ariese tale behoort.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Newar" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op9 Julie 2019.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inNewari
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Newari&oldid=2476814"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp