Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Netboek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Vergelyking van die grootte van 'nHP 2133 Mini-Note-netboek en 'n potlood

Die termnetboek verwys na 'n kategorie ligte en kompakteskootrekenaars wat ontwerp is om hoofsaaklik as internet-kliënte te dien. Hulle verwerkingskrag en geheue is dan meestal ook beperk in vergelyking met groter skootrekenaars, en DVD- of CD-lesers kan vanweë hul klein afmetings nie ingebou word nie, maar lae verkooppryse het van netboeke gewilde basiese intreeklas-draagbare rekenaars gemaak.

Die eerste reeks netboeke, wat onder hierdie vakterm bemark is, is in2007 deur dieNasionaal-Chinese vervaardigerAsus asAsus Eee PC op internasionale markte ingevoer. Intussen hettabletrekenaars en ultraboeke wesenlike mededingers geword.

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Netboek&oldid=2118914"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp