Neopterygii | |
---|---|
![]() | |
Epinephelus striatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | Neopterygii |
Infraklasse | |
Neopterygii is 'n subklas van die straalvinnige visse (Actinopterygii). Neopterygii beteken "nuwe vinne". Daar is slegs 'n paar veranderinge gedurende hulle evolusie van die vroeëre straalvinvisse. Hulle verskyn êrens in die laatPerm-periode, voor die tyd van dinosourusse. Neopterygii is 'n baie suksesvolle groep visse, omdat hulle vinniger as hulle voorgangers deur die water kan beweeg. Hulle skubbe en geraamtes word ligter gedurende hul evolusie, en hulle kake word sterker en meer effektief. Terwylelektro-resepsie en dieAmpulle van Lorenzini by al die ander groepe visse voorkom, met die uitsondering van slymprikke (Myxinidae), het Neopterygii hierdie sintuig verloor, selfs as hulle later verder evolueer naGymnotiformes enbabers.[1]