Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nelson Mandelabaaistadion

Koördinate:33°56′16″S25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O /-33.93778; 25.59889
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nelson Mandelabaaistadion
Die Nelson Mandelabaaistadion inPort Elizabeth

BynaamProtea
LiggingPort Elizabeth,Suid-Afrika
Koördinate33°56′16″S25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O /-33.93778; 25.59889
EienaarNelson Mandelabaai Metroraad
OperateurAccess Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Kapasiteit42 486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1]
48 000 (sokker en rugby)[2]
OppervlakGrassMaster (2010–hede)
Grass (2009–2010)
Konstruksie
Eerste sooi gespit2007
Geopen2009
Renovasie2009
Uitgebrei2009
BoukosteR2,05 miljard
ArgitekArchitectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
HoofkontrakteursGrinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV
Huurders
Chippa United (2014–)
Oostelike Provinsie (2010–)
Southern Kings (2013–)
Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014)

DieNelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion inPort Elizabeth,Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in dieOos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van:

Wedstryde

[wysig |wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

[wysig |wysig bron]
Hoofartikel:FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
12 Junie 201013:30Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–0Vlag van Griekeland GriekelandGroep B31 513
15 Junie 201016:00Vlag van Ivoorkus Ivoorkus0–0Vlag van Portugal PortugalGroep G37 034
18 Junie 201013:30Vlag van Duitsland Duitsland0–1Vlag van Serwië SerwiëGroep D38 294
21 Junie 201016:00Vlag van Chili Chili1–0Vlag van Switserland SwitserlandGroep H34 872
23 Junie 201016:00Vlag van Slowenië Slowenië0–1Vlag van Engeland EngelandGroep C36 893
26 Junie 201016:00Vlag van Uruguay Uruguay2–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaAgtste eindrondte30 597
2 Julie 201016:00Vlag van Nederland Nederland2–1Vlag van Brasilië BrasiliëKwarteindrondte40 186
10 Julie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay2–3Vlag van Duitsland DuitslandKlein finale36 254

Afrikanasiesbeker 2013

[wysig |wysig bron]
Hoofartikel:Afrikanasiesbeker 2013.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
20 Januarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana2–2Vlag van Demokratiese Republiek die KongoDR KongoGroep B7 000
20 Januarie 201320:00Vlag van Mali Mali1–0Vlag van Niger NigerGroep B20 000
24 Januarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana1–0Vlag van Mali MaliGroep B8 000
24 Januarie 201320:00Vlag van Niger Niger0–0Vlag van Demokratiese Republiek die KongoDR KongoGroep B12 000
27 Januarie 201319:00Vlag van Kaap Verde Kaap Verde2–1Vlag van Angola AngolaGroep A20 000
28 Januarie 201319:00Vlag van Niger Niger0–3Vlag van Ghana GhanaGroep B10 000
2 Februarie 201317:00Vlag van Ghana Ghana2–0Vlag van Kaap Verde Kaap VerdeKwarteindrondte8 000
9 Februarie 201320:00Vlag van Mali Mali3–1Vlag van Ghana GhanaKlein finale6 000

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Port Elizabeth Stadium" (in Engels). FIFA.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op26 Junie 2010.
  2. (en)"NMB Stadium". Nelson Mandelabaai Metro. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 13 Augustus 2010. Besoek op7 November 2009.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Spanne
Huidige
Vorige
Ontbind
Stadions
Seisoene
Keltiese Liga
Pro12
Pro14
Verenigde Rugbykampioenskap
Kaapstad-stadion (Kaapstad) •Ellispark-stadion (Johannesburg) •Vrystaatstadion (Bloemfontein) •Loftus Versfeld (Pretoria) •
Mbombela-stadion (Nelspruit) •Moses Mabhidastadion (Durban) •Nelson Mandelabaaistadion (Port Elizabeth) •
Peter Mokaba-stadion (Polokwane) •Royal Bafokeng-stadion (Rustenburg) •Sokkerstad (Johannesburg)
(Openingskonsert teOrlandostadion)
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nelson_Mandelabaaistadion&oldid=2439878"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp