Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Neith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Neith
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, die anch en die was-septer.
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, dieanch en diewas-septer.
Soort godin Egipties
Godin vanOorlog, jag, weef en wysheid
Naam in hiërogliewe
n
t
R25B1
Kultussentrum Saïs
SimboolBoog,skild, gekruisde pyle
MetgeselChnoem ofSet
KindersSobek
Portaal Portaalicoon Antieke Egipte

Neith (ookNit,Net ofNeit) was ’n godin in die vroeë Egiptiesemitologie. Sy was die beskermgodin van die stadSaïs, waar haar kultus gesentreer was in die westelikeNyldelta. Sy word al tydensAntieke Egipte se1ste Dinastie genoem.[1]

Sy was die godin van oorlog en jag en haar simbole was ’n boog, skild en gekruisde pyle. Haar simbole was ook dié van Saïs.[2] In haar gedaante as oorlogsgodin het sy die wapens van vegters gemaak en hul liggaam bewaak as hulle sterf.

Haar naam beteken ook water. Sy is mettertyd beskou as die verpersoonliking van die oerwaters van die skepping. In dié gedaante was sy ’n moeder- en skeppergodin.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Shaw & Nicholson, op, cit., p.250
  2. The Way to Eternity: Egyptian Myth, F. Fleming & A. Lothian, p. 62.
Gode
AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
Geskrifte
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Neith&oldid=2670994"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp