Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Navassa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Navassa
(Vlag van Navassa)(Logo van die United States Fish and Wildlife Service)
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Kaart van Navassa
Kaart van Navassa
Amptelike taalEngels
HoofstadGeen
Grootste stadGeen
Oppervlakte
 - Totaal
5,2 km2
Bevolking
 - Totaal
 -Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
GeldeenheidUS-Dollar ($) (VSD)
TydsoneUTC: UTC -5
VolksliedGeen
Satellietbeeld van Navassa
Ligging van Navassa in dieKaribiese See

Navassa ookNavassa-eiland (Engels:Navassa Island,Frans:Île de la Navasse ofLa Navasse,Kreools:Lanavaz ofLavash) is 'nklein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die oostelikeKaribiese See. Die eiland het 'n oppervlakte van 5,2 km2. Navassa lê oos vanJamaika, ten suide vanKuba en ten weste vanHaïti. Die eiland word deur dieVerenigde State van Amerika geadministreer en deur Haïti geëis, wat die naaste land is.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Navassa CIA World FactbookGeargiveer 5 September 2015 opWayback Machine (Engels)


Vlag van die Verenigde StateVerenigde State van AmerikaSeël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
Lande en gebiede inNoord-Amerika
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Frankryk
Koninkryk van Denemarke
Koninkryk van die Nederlande
Nederland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Navassa&oldid=2619698"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp