Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Natuurwetenskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Natuurwetenskappe ondersoek hoe die wêreld om ons werk. Dit bestaan uit vyf hooftake:Chemie (sentrum),Sterrekunde,Aardrykskunde,Fisika enBiologie (Kloksgewys van bo-links).
Deel van 'n reeks oorWetenskap

Fisika
Toegepaste fisika ·Atoomfisika
Rekenaarfisika
Vastetoestandsfisika
Eksperimentele fisika ·Meganika
Kernfisika
Deeltjiefisika ·Plasmafisika
Kwantummeganika
Vastetoestandmeganika ·Teoretiese fisika
Termodinamika ·Entropie
Algemene relatiwiteit ·M-teorie
Spesiale relatiwiteit
PortaalFisika

Chemie
Suur-basischemie ·Alchemie
Analitiese chemie ·Astrochemie
Biochemie ·Kristallografie
Omgewingschemie ·Voedselchemie
Geochemie ·Groen chemie
Anorganiese chemie ·Materiaalkunde
Molekulêre fisika ·Kernchemie
Organiese chemie ·Fotochemie
Fisiese chemie ·Stralingschemie
Elektrochemie ·Organometaalchemie
Vastestofchemie ·Stereochemie
Polimeerchemie ·Grondchemie
Oppervlaktechemie ·Teoretiese chemie
Fotoëlektrochemie
PortaalChemie


Sterrekunde
Astrofisika ·Kosmologie
Sterrestelsels ·Astrogeologie
Planetologie ·Stellêre astrologie
PortaalSterrekunde

Aardwetenskap
Aardrykskunde
Atmosfeerwetenskappe ·Ekologie
Omgewingsleer ·Aardmeetkunde
Geologie ·Geomorfologie
Geofisika ·Glasiologie ·Hidrologie
Limnologie ·Mineralogie ·Oseanografie
Paleoklimatologie ·Palinologie
Fisiese geografie ·Grondkunde
Ruimtewetenskap
PortaalGeologie

s  b  w

Natuurwetenskap word tradisioneel as die studie van die fisiese, lewende en nie-lewende aspekte van die wêreld en die hemelruim om ons heen gedefinieer. As 'n groep kan die natuurwetenskappe onderskei word vanteologie en diesosiale wetenskappe aan die een kant en van diekunste en diegeesteswetenskappe aan die ander kant.

Wiskunde is op sigself nie 'n natuurwetenskap nie maar verskaf baie van die kernmetodes van die ander wetenskappe. Natuurwetenskap poog oor die algemeen om die werkinge van die wêreld deur middel van natuurlike prosesse eerder as deurgoddelike ingryping te verklaar. Die term natuurwetenskap word ook gebruik omwetenskap as 'n vak te identifiseer wat diewetenskaplike metode gebruik.

Natuurwetenskappe as term word egter deesdae ook gebruik om te verwys na die begrip wat nader aan die alledaagse betekenis van die term is naamlikdie kennis van die natuur en kan dus 'n vak soosbiologie insluit.

Natuurwetenskappe

[wysig |wysig bron]

Toegepaste wetenskappe en ingenieurswese

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metNatural sciences.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Natuurwetenskap&oldid=2699803"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp