Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

National Center for Biotechnology Information

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieNational Center for Biotechnology Information (NCBI) is deel van die Amerikaanse Nasionale Medisynebiblioteek, ’n tak van die Nasionale Gesondheidsinstitute (NIH). Die NCBI is in Bethesda,Maryland, geleë en is in 1988 gestig.

Die NCBI het ’n reeksdatabasisse wat verband hou metbiotegnologie en biomedisyne, en is ’n belangrike bron vir gereedskap en dienste in verband met bio-inligting.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=National_Center_for_Biotechnology_Information&oldid=2180523"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp