Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nasionale parke van die Verenigde State

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Logo van die Verenigde State se Nasionale Parkdiens

Die dertig nasionae parke van dieVerenigde State kom voor vanFlorida enMaine in die ooste totAlaska in die noorde enHawaii in die weste. Die oudste park, naamlik dieYellowstone Nasionale Park, is op 1 Maart 1872 gestig. Die gesamentlike oppervlakte van die parke is meer as 80 000 km² (teenoor die sowat 20 000 km² van dieKrugerwildtuin,Suid-Afrika se grootste nasionale park) en dit bied ʼn groot verskeidenheid natuurskoon.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nasionale_parke_van_die_Verenigde_State&oldid=2759243"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp