Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nancy Pelosi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nancy Pelosi
Nancy Pelosi

52ste Speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers
Ampstermyn
3 Januarie 2019 – 3 Januarie 2023
Voorafgegaan deurPaul Ryan
Opgevolg deurKevin McCarthy

House Minority Leader
Ampstermyn
Januarie 3, 2011 – Januarie 3, 2019
ViseSteny Hoyer
Voorafgegaan deurJohn Boehner
Opgevolg deurKevin McCarthy

House Minority Whip
Ampstermyn
Januarie 15, 2002 – Januarie 3, 2003
Voorafgegaan deurDavid Bonior
Opgevolg deurSteny Hoyer

Persoonlike besonderhede
GeboreNancy Patricia D'Alesandro
26 Maart 1940 (1940-03-26) (85 jaar oud)
Baltimore,Maryland, Verenigde State
Politieke partyDemokratiese Party
Eggenoot/-notePaul Pelosi 1963
Kind(ers)5
Handtekening

Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi (gebore26Maart1940 asNancy Patricia D'Alesandro inBaltimore,Maryland) is 'nAmerikaanse politikus van dieDemokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese kongreskiesafdeling 'n deel van die stadSan Francisco verteenwoordig. Dieselfde funksie het sy reeds van 2007 tot 2011 gehou en sy was tussentydse voorsitter van die Demokratiese minderheidsgroep (Minority Leader).

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nancy_Pelosi&oldid=2726815"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp