Nancy Kovack | |
![]() | |
Geboortenaam | Nancy Kovach |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1935 (1935-03-11) (90 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Kovack (gebore 11 Maart 1935) is 'nAmerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprenteJason and the Argonauts (1963),The Silencers (1966), enFrankie and Johnny (1966), en in die televisiereeksStar Trek (1966).