Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Nanchong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nanchong

南充
Stad
Die Zhang Fei-tempel in Nanchong.
Die Zhang Fei-tempel in Nanchong.
Nanchong is in China
Nanchong
Nanchong
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:31°15′00″N106°14′00″O / 31.25000°N 106.23333°O /31.25000; 106.23333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieSichuan
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeLiu Hongjian
Oppervlak
 • Totaal12 479 km2 (4 818 vk. myl)
Hoogte
340 m (1 120 ft)
Bevolking
 • Totaal6 278 622
 • Digtheid500/km2 (1 300/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
637000
Skakelkodes0817
Webwerfnanchong.gov.cn

Nanchong (Chinees: 南充) is 'n stad in dieChineseprovinsieSichuan met 'n bevolking van 6 278 622 in 2010. Die stad is in die sentrum van China, noord van dieYangtze geleë.

Nanchong grens in die ooste aanDatsjou, in die weste aanMianyang enSuining, en in die noorde aanGuangyuan. Die stad is in314 v.C. deur dieQin-dinastie verower. Tydens dieHan-dinastie is ditAnhan genoem en in621 is die stad onder dieTang-dinastie inGuotsjou ("vrugstad") hernoem. In742 is die naam ná Nanchong verander.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Nanchong&oldid=2230953"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp