Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

NGC 3628

Koördinate:Sky map11h 20m 17s, +13° 25′ 23″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
NGC 3628
(Bron: ESO)
(Bron: ESO)
SoortSpiraalsterrestelsel
SterrebeeldLeeu
Regte klimming11h 20m 17s
Deklinasie+13º 35' 23"
Afstand35 miljoenligjare
Skynbare helderheid9,6mag
Skynbare grootte (v)15′ × 3′,6
TipeSAb pec
Ander nameUGC 6350, PGC 34697, VV 308b

NGC 3628 is ’nspiraalsterrestelsel sowat 35 miljoenligjare van dieAarde af in diesterrebeeldLeeu. Dit is in 1784 deurWilliam Herschel ontdek.

Die sterrestelsel het ’n gety-stert van sowat 300 000 ligjare lank wat veroorsaak is deur ’n interaksie met ’n ander stelsel. Dit vorm saam metMessier 65 enMessier 66 die bekendeLeeu-drieling, ’n kleingroep sterrestelsels.

Die merkwaardigste eienskap van NGC 7089 is ’n breë band vanstof aan die buitekant van die spiraalarms wat deur die stelsel sny soos van die Aarde af gesien.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=NGC_3628&oldid=2446221"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp