Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

MySQL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
MySQL
Kort opsomming van die logo.
OntwikkelaarMySQL AB / Oracle/SUN Microsystems
BedryfstelselGNU/Linux,Windows,Solaris (bedryfstelsel) enMac OS X
KategorieDatabasisbestuurstelsels
LisensieGPL of kommersieel
Webbladhttp://www.mysql.com/

MySQL is 'noopbrondatabasisbestuurstelsel wat beskikbaar is vir feitlik elke modernebedryfstelsel, en wat bindings het vir enige noemenswaardigeprogrammeertaal. MySQL is ontwikkel deur dieSweedse maatskappy MySQL AB en is gratis beskikbaar, maar klante wat betaal virMySQL Enterprise kry ondersteuning en allerlei voordele. Dit werk as 'n bediener wat toegang verleen aan verskeie gebruikers tot 'n aantal databasisse.

MySQL AB is in2008 deurSUN Microsystems gekoop. In2010 koopOracle op hulle beurt vir SUN Microsystems uit.

Gebruike

[wysig |wysig bron]

MySQL is die Databasis komponent van LAMP, en word dikwels saam metPHP gebruik om diedatabasis van 'n webbladsy te berg.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metMySQL.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=MySQL&oldid=2439447"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp