Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Murray Rothbard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Murray Rothbard
Murray Rothbard in die 1990's

GeboortenaamMurray Newton Rothbard
Gebore2 Maart1926
Bronx,New York
Oorlede7 Januarie 1995 (op 68)
New York Stad, New York
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
VakgebiedEkonomie, geskiedenis, filosofie
Instelling(s)Brooklyn Politegniese Instituut, Universiteit van Nevada, Las Vegas
Alma materColumbia-universiteit
Beïnvloed deurJohn Locke, Ludwig von Mises, Albert Jay Nock, H.L. Mencken, Lysander Spooner, Harry Elmer Barnes, Frank Chodorov,Joseph Schumpeter,Thomas Aquinas, Jean-Baptiste Say, Carl Menger,Aristoteles, William Graham Sumner,Herbert Spencer, Franz Oppenheimer, John C. Calhoun
Invloed opRon Paul, Walter Block, Llewellyn Rockwell, Joseph Sobran, Thomas E. Woods, Jr., Hans-Hermann Hoppe, Roderick T. Long, Gary North, Joseph Salerno, Samuel Edward Konkin III

Murray Newton Rothbard (Geb.2 Maart1926 - †7 Januarie1995) was 'n Amerikaanseekonoom,geskiedkundige enfilosoof van Joodse afkoms. Hy was 'n prominente voorstander van dieOostenrykse Leerskool vanekonomie en het baie gedoen omlibertynisme te definieer deur die grondslag te lê vir die teorie van vrye-markanargisme, wat hy "anarko-kapitalisme" gedoop het.[1][2][3] Rothbard het meer as twintig boeke geskryf en word as 'n sentrale figuur beskou in dieAmerikaanse libertynse beweging.[4]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Miller, David, red. (1991).Blackwell Encyclopaedia of Political Thought. Blackwell Publishing.ISBN 0-631-17944-5.
  2. Wendy McElroy."Murray N. Rothbard: Mr. Libertarian" (in Engels). Lew Rockwell. July 6, 2000.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019.
  3. F. Eugene Heathe.Encyclopedia of Business Ethics and Society. SAGE. 2007.p. 89
  4. Ronald Hamowy, Redakteur,The encyclopedia of libertarianism,p 441.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Murray_Rothbard&oldid=2843943"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp