Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Muis (rekenaar)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Standaard rekenaarmuis met twee knoppies en 'n rolwiel.

'nMuis is 'nrandapparatuur toestel wat gebruik word om met 'nrekenaar te werk. As die muis op 'n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieël. Fisies bestaan 'n muis uit 'n huisie wat in die gebruiker se hand gehou word, met een of meer knoppies en 'n opsionele rolwiel.

Die term “muis” het ontstaan by dieStanford Universiteit omdat vroeëre modelle soos dieknaagdier gelyk het.

Die eerste geïntegreerde muis op die mark was deel was van 'n persoonlike rekenaar, dieXerox 8010 Star Information System wat in1981 vrygestel was.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Muis_(rekenaar)&oldid=2597380"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp