Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Muhammad Yunus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Muhammad Yunus
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBangladesjWysig
Gegewe naamMohammedWysig
Familie naamYunusWysig
Geboortedatum28 Junie 1940Wysig
GeboorteplekBathuaWysig
KindMonica YunusWysig
MoedertaalbengaalsWysig
TaalbeheersingEngels,bengaalsWysig
SkryftaalEngels,bengaalsWysig
Beroepekonoom,ondernemer,universiteit onderwyser,bankerWysig
Werkveldekonoom,ondernemer,universiteit onderwyser,bankerWysig
WerkgewerUniversity of Dhaka,Middle Tennessee State University,La Trobe UniversityWysig
Alma materVanderbilt University,University of Dhaka,University of Colorado,Chittagong College,Chattogram Collegiate SchoolWysig
Akademiese graadDoctor of Philosophy in EconomicsWysig
Affiliation stringYunus CentreWysig
Lid van politieke partyNagorik ShaktiWysig
Lid vanThe EldersWysig
Amptelike webwerfhttp://www.muhammadyunus.org/Wysig
Interested inekonomieWysig
Het lyslist of awards received by Muhammad YunusWysig

Muhammad Yunus (Bengaals: মুহাম্মদ ইউনূস,Muhāmmôd Iunūs, uitgespreek [ˈmuɦɐmːod ˈjunus]; gebore op28 Junie1940 'n Bangladesjse entrepreneur, bankier en ekonoom, wat die tussentydse leier van Bangladesj sedert 8 Augustus 2024, is.[1] Yunus is in 2006 met dieNobelprys vir Vrede beloon vir die stigting van die Grameen Bank en baanbrekerswerk in die konsepte vanmikrokrediet en mikrofinansiering.[2] Yunus het verskeie ander nasionale en internasionale eerbewyse ontvang, insluitend die Verenigde State se Presidensiële Medalje van Vryheid in 2009 en die Kongres Goue Medalje in 2010.[3] Yunus is een van net sewe individue wat die Nobelprys vir Vrede, die Verenigde State se Presidensiële Medalje van Vryheid en die Amerikaanse Kongres Goue Medalje bekroon is.[4]

In 2012 het Yunus kanselier van Glasgow Caledonian University in Skotland geword, 'n pos wat hy tot 2018 beklee het.[5][6] Voorheen was hy 'n professor in ekonomie aan die Chittagong Universiteit in Bangladesj.[7] Hy het verskeie boeke gepubliseer wat met sy finansiële werk verband hou. Hy is 'n stigtersraadslid van Grameen America en Grameen Foundation, wat mikrokrediet ondersteun.[8] Yunus het ook van 1998 tot 2021 op die raad van direkteure van die Verenigde Nasies-stigting, 'n openbare liefdadigheidsorganisasie omVN-sake te ondersteun, gedien.[9] In 2022 het hy 'n vennootskap met Global Esports Federation aangegaan om e-sport vir die ontwikkelingsbeweging te bou.[10]

Nadat die parlement op 6 Augustus 2024 ontbind is, het die president van Bangladesj, Mohammed Shahabuddin, Yunus genomineer om as die hoof van die tussentydse regering van Bangladesj te dien, en het hy gehoor gegee aanstudente-eise ná die bedanking van die voormalige eerste minister,Sheikh Hasina.[11] Sy vryspraak op appèl die volgende dag van aanklagte van arbeidskodeskendings, wat as polities gemotiveerd beskou is, het sy terugkeer na die land en aanstelling vergemaklik.[12]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Muhammad Yunus takes oath as head of Bangladesh's interim government".Al Jazeera (in Engels). 8 Augustus 2024. Besoek op8 Augustus 2024.
  2. "The Nobel Peace Prize 2006".NobelPrize.org (in Engels (VSA)).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2022. Besoek op9 Junie 2020.
  3. "House and Senate Leaders Announce Gold Medal Ceremony for Professor Muhammad Yunus"Geargiveer 29 Augustus 2018 opWayback Machine, Press Release, US Congress
  4. "Professor Muhammad Yunus".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2024. Besoek op8 Augustus 2024.
  5. "Muhammad Yunus accepts Glasgow Caledonian University post".BBC News. 1 Julie 2012.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2022. Besoek op21 Junie 2018.
  6. "Muhammad Yunus Chancellor of Glasgow Caledonian University".UK Parliament. 16 Julie 2012.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2013. Besoek op18 Augustus 2012.
  7. "Professor Muhammad Yunus".Keough School – University of Notre Dame (in Engels (VSA)).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2022. Besoek op9 Junie 2020.
  8. "Bangladesh dissolves Parliament; protesters call for Nobel laureate to lead".The Washington Post. Besoek op8 Augustus 2024.
  9. United Nations FoundationGeargiveer 10 September 2020 opWayback Machine, additional text.
  10. "Global Esports Federation partners with Yunus Sports Hub to build Esports for Development movement". Global Esports Federation. 28 September 2022.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2024. Besoek op9 Augustus 2024.
  11. Majumder, Azad; Mehrotra, Karishma; Gupta, Anant; Ripon, Tanbirul Miraj; Seth, Anika Arora (6 Augustus 2024)."Bangladeshi officials meet student demand to name Nobel laureate as leader".Washington Post. Besoek op8 Augustus 2024.
  12. "Le Prix Nobel Muhammad Yunus arrive au Bangladesh pour former un gouvernement".Le Monde (in Frans). 8 Augustus 2024.
Wenners van dieNobelprys vir Vrede
1901–1925
1926–1950
1951–1975
1976–2000
2001-hede
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Muhammad_Yunus&oldid=2692313"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp