Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Morné Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Morné SteynRugbyportaal
Volle naamMorné Steyn
Geboortedatum11 Julie 1984 (1984-07-11) (40 jaar oud)
GeboorteplekBellville,Suid-Afrika
Lengte1,84 m
Massa91 kg
SkoolHoërskool Sand du Plessis
BeroepProfessionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Losskakel
Springbokno.803
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
UP-Tuks
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2013–2020Stade Français Paris135(725)
korrek soos op 3 Maart 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2003–2013, 2020–Blou Bulle71(739)
korrek soos op 12 Junie 2022.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2005–2013, 2020–Bulls144(1639)
korrek soos op 12 Junie 2022.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2009–2021Vlag van Suid-AfrikaSuid-Afrika68(742)
korrek soos op 14 Augustus 2021.

Morné Steyn (gebore inBellville,11 Julie1984) is 'nSpringbokrugbyspeler wat vir dieBlou Bulle aslosskakel (no. 10) gespeel het in dieCurriebeker en dieBulls inSuperrugby. Hy is in 2008 in die posisie gekies nadatDerick Hougaard besluit het om sy loopbaan in Leicester voort te sit. In 2009 tydens die Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika het Morné Steyn die reeks vir Suid-Afrika beklink in die derde toets. In 2021 (12 jaar later) het hy dit weer gedoen toe hy 'n strafskop in die laaste minute van die laaste toets oorgeskop het. Hy is die enigste speler in wêreldrugby wie twee toetsreekse teen die Britse en Ierse Leeus kon wen.[1] Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens dieRugbywêreldbeker 2015.

Na afloop van die2013 Superrugbyseisoen is Steyn deur dieFranse klubStade français Paris gekontrakteer.

Rekords

[wysig |wysig bron]
Steyn voer 'n doelskop uit.
  • Wêreldrekord vir die meeste punte deur 'n speler wat al sy internasionale span se punte in een wedstryd aangeteken het (31).
  • Meeste punte teen Nieu-Seeland aangeteken in 'n enkele toets (31).
  • Meeste punte in 'nDrienasieswedstryd (31).
  • Suid-Afrikaanse rekord vir meeste punte in 'n toets teen dieAll Blacks (31).
  • Suid-Afrikaanse rekord vir meeste strafdoele in 'n toets aangeteken (8) – verbeter die rekord vanPercy Montgomery vir 7 strafdoele.
    • Al die bogenoemde rekords is behaal met sy 31 punte in die Drienasiestoets teen die All Blacks op 1 Augustus 2009 in Durban[2]
  • Suid-Afrikaanse rekord vir meeste punte in 'n toets teenAustralië.
  • Vinnigste 100 punte deur enige Springbok (8 toetswedstryde, waarvan 3 as plaasvervanger)[3]
  • Vinnigste 200 punte deur enige Springbok (16 toetswedstryde)
  • Vinnigste 300 punte deur enige Springbok (24 toetswedstryde)
  • Vinnigste 400 punte deur enige Springbok (33 toetswedstryde)
  • Vinnigste 500 punte deur enige Springbok (43 toetswedstryde)
  • Vinnigste 600 punte deur enige Springbok (50 toetswedstryde)
  • Vinnigste 700 punte deur enige Springbok (62 toetswedstryde)
  • Meeste skepdoele in eenSuperrugbywedstryd (4) (tydens die 2009 Super 14-halfeindstryd teen dieCrusaders).
  • Meeste skepdoele in die Superrugbykompetisie (25)
  • Meeste skepdoele in 'n Superrugbyseisoen (11 in2009)
  • Meeste strafdoele in 'n Superrugbyseisoen (51 in2010)
  • Meeste punte in 'n Superrugbyseisoen (263) – oortrefDan Carter se rekord van 221 in2006 behaal.
  • Meeste punte deur 'n Bullsspeler in superrugbygeskiedenis (1 467tot op 27 Julie 2013)
  • Meeste punte deur 'n Suid-Afrikaner (1 467tot op 27 Julie 2013) en eerste Suid-Afrikaner wat 1 000 punte in Superrugby kon aanteken.
  • Steyn hou ook die rekord vir die meeste opeenvolgende suksesvolle stelskoppe in toetsrugby (sedert statistiek hiervoor gehou word in die laat-1980's). Hy het 'n reeks van 41 skoppe oorgesit, wat geëeindig het op 6 November 2010 teen Ierland. Hiermee verbeter hy die vorige rekord van 36 skoppe deurChris Paterson vanSkotland.[4][5]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Morné lyk al meer na Bok[dooie skakel],Beeld,6 Augustus2008
  2. Knowler, Richard (3 Augustus 2009)."Steyn blots All Blacks' copybook".The Dominion Post (Wellington) (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2016. Besoek op26 Oktober 2011.
  3. "Steyn expected to make his mark again".The Irish Times (in Engels). 11 November 2009.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2012.
  4. Griffiths, John (13 September 2010)."Morné Steyn's goal-kicking record, Tri-Nations clean-sweeps, Scottish captains and Shane Sullivan".Ask John (in Engels). ESPN scrum.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2014. Besoek op18 Oktober 2010.
  5. http://www.sport24.co.za/Rugby/BoksOnTour/Boks-withstand-Irish-onslaught-20101106

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metMorné Steyn.
Springbokspanne gehaal


Springbokrugbyspelers (2012)

Voorspelers:Willem Alberts-Schalk Brits-Marcell Coetzee-Keegan Daniel-Bismarck du Plessis-Jannie du Plessis-Eben Etzebeth-Dean Greyling-Ryan Kankowski-Juandré Kruger-Werner Kruger-Tiaan Liebenberg-Francois Louw-Tendai Mtawarira-Trevor Nyakane-Coenie Oosthuizen-Jacques Potgieter-Gurthrö Steenkamp-Adriaan Strauss-Flip van der Merwe-Franco van der Merwe-Duane Vermeulen-Het nie gespeel nie:Craig Burden-Arno Botha-JC Janse van Rensburg-Siya Kolisi-Chiliboy Ralepelle-Pierre Spies
Agterspelers:Juan de Jongh-Jean de Villiers (kaptein)-JJ Engelbrecht-Johan Goosen-Bryan Habana-Francois Hougaard-Elton Jantjies-Zane Kirchner-Patrick Lambie-Lwazi Mvovo-Wynand Olivier-Ruan Pienaar-JP Pietersen-François Steyn-Morné Steyn-Jaco Taute-Het nie gespeel nie:Bjorn Basson-Lionel Mapoe-Joe Pietersen-Raymond Rhule-Jano Vermaak


Springbokrugbyspelers (2013)

Jean de Villiers (kaptein)
Voorspelers:Adriaan Strauss-Bismarck du Plessis-Chiliboy Ralepelle-Jannie du Plessis-Tendai Mtawarira-Trevor Nyakane-Coenie Oosthuizen-Gurthrö Steenkamp-Lourens Adriaanse-Bakkies Botha-Eben Etzebeth-Pieter-Steph du Toit-Juandré Kruger-Frans Malherbe-Flip van der Merwe-Franco van der Merwe-Willem Alberts-Marcell Coetzee-Francois Louw-Siya Kolisi-Duane Vermeulen
Agterspelers:Ruan Pienaar-Fourie du Preez-Francois Hougaard-Jano Vermaak-Morné Steyn-Patrick Lambie-Juan de Jongh-Jaque Fourie-JJ Engelbrecht-Jan Serfontein-Bryan Habana-Bjorn Basson-Gio Aplon-Lwazi Mvovo-JP Pietersen-Zane Kirchner-Willie le Roux


Springbokrugbyspelers (2014)

Victor Matfield (afloskaptein)/Jean de Villiers (kaptein)
Voorspelers:-Willem Alberts-Bakkies Botha-Schalk Brits-Schalk Burger-Nizaam Carr-Marcell Coetzee-Lood de Jager-Bismarck du Plessis-Jannie du Plessis-Eben Etzebeth-Stephan Lewies-Francois Louw-Frans Malherbe-Oupa Mohoje-Tendai Mtawarira-Trevor Nyakane-Coenie Oosthuizen-Julian Redelinghuys-Gurthrö Steenkamp-Adriaan Strauss-Flip van der Merwe-Marcel van der Merwe-Duane Vermeulen-Warren Whiteley
Agterspelers:-Damian de Allende-Marnitz Boshoff-Fourie du Preez-Johan Goosen-Bryan Habana-Cornal Hendricks-Francois Hougaard-Patrick Lambie-Willie le Roux-Lwazi Mvovo-Wynand Olivier-Ruan Pienaar-JP Pietersen-Handré Pollard-Cobus Reinach-Jan Serfontein-Morné Steyn
Het nie gespeel nie/onttrek:-Lourens Adriaanse-Siya Kolisi-Callie Visagie-Juan de Jongh-JJ Engelbrecht-Paul Jordaan-Sibusiso Sithole-François Steyn-Jano Vermaak


Springbokrugbyspelers (2015)

Victor Matfield (afloskaptein)/Jean de Villiers (kaptein)
Voorspelers:-Willem Alberts-Schalk Brits-Schalk Burger-Heinrich Brüssow-Marcell Coetzee-Lood de Jager-Bismarck du Plessis-Jannie du Plessis-Pieter-Steph du Toit-Eben Etzebeth-Siya Kolisi-Francois Louw-Frans Malherbe-Oupa Mohoje-Tendai Mtawarira-Trevor Nyakane-Coenie Oosthuizen-Adriaan Strauss-Marcel van der Merwe-Duane Vermeulen-Warren Whiteley
Agterspelers:-Damian de Allende-Fourie du Preez-Bryan Habana-Cornal Hendricks-Elton Jantjies-Zane Kirchner-Jesse Kriel-Patrick Lambie-Willie le Roux-Lionel Mapoe-Lwazi Mvovo-Rudy Paige-Ruan Pienaar-JP Pietersen-Handré Pollard-Cobus Reinach-Jan Serfontein-Morné Steyn


Springbokrugbyspelers (2016)

Adriaan Strauss (kaptein)
Voorspelers:-Nizaam Carr-Lood de Jager-Jean-Luc du Preez -Pieter-Steph du Toit-Eben Etzebeth-Steven Kitshoff-Vincent Koch-Siya Kolisi-Jaco Kriel-Francois Louw-Oupa Mohoje-Frans Malherbe
-Bongi Mbonambi-Franco Mostert-Tendai Mtawarira-Trevor Nyakane-Coenie Oosthuizen-Julian Redelinghuys-Adriaan Strauss (k)-Duane Vermeulen-Warren Whiteley
Agterspelers:-Ruan Combrinck-Damian de Allende-Juan de Jongh-Faf de Klerk-Johan Goosen-Bryan Habana-Elton Jantjies-Jesse Kriel
-Patrick Lambie-Willie le Roux-Lionel Mapoe-Lwazi Mvovo-Rudy Paige-JP Pietersen-Jan Serfontein-Morné Steyn-Francois Venter
Nie gespeel nie:Lizo Gqoboka (1 toerwedstryd)-Thomas du Toit-Cheslin Kolbe-Tian Schoeman

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Morné_Steyn&oldid=2505197"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp