Mormyrus | |
---|---|
![]() | |
Mormyrus rume | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Mormyrus Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
Sien teks |
Mormyrus is 'ngenus vanvisse wat aan diefamilieMormyridae behoort. Die genus word gekenmerk deur die lang dorsale vin, die relatiewe kort anale vin en die verlengde snoet wat aanleiding gee tot die naam bottelneus. Daar is twintig spesies in die genus en twee kom inSuider-Afrika voor.
Spesies wat hoort tot die genus: