Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mont Blanc-tonnel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Italiaanse kant van die tonnel
Franse kant van die tonnel.

DieMont Blanc-tonnel strek deur dieAlpe en verbindFrankryk metItalië. Dietonnel is 11,6 km lank en het ses en 'n half jaar geneem om te voltooi, met 'n vermoë van 600 voertuie per uur in beide rigtings. Die tonnel is op16 Julie1965 in diens gestel.

Brand in die Mont Blanc-tonnel

[wysig |wysig bron]

Op 24 Maart 1999 sterf 38 mense in die tonnel toe 'n Belgiesevragmotor gelaai metmeel en margarine aan die brand geslaan het in die tonnel.

Bron

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mont_Blanc-tonnel&oldid=2543033"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp