Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Monster (wetenskap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Monster van die mineraalKimberliet uit Ontario, Kanada

'nMonster in die wetenskappe word oor die algemeen gesien as 'n hoeveelheid van iets wat verteenwoordigend is van 'n groter hoeveelheid van daardie iets. Dit kan diskrete telbare voorwerpe wees of 'n materiaal. 'n Monster word tipies geneem vir die doeleinde van toetsing, analise, ondersoek, demonstrasie of proewe. Monsterneming kan soms aaneenlopend geskied.

Verwysings

[wysig |wysig bron]

Artikel deur Siebtechnik wat die belangrikheid van korrekte monsternemingstegnieke beskryf[dooie skakel]

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Monster_(wetenskap)&oldid=2439315"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp