Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Momentum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die momentum van die wit bal word aan die ander balle oorgedra.

In fisika is diemomentum van 'n voorwerp die produk van die voorwerp semassa en sysnelheid en word gemeet in dieSI-stelsel eenhede kg.m/s.

p=mv[kgms]{\displaystyle p=m\cdot v\qquad \left[{\frac {kg\cdot m}{s}}\right]}

Dit gee 'n aanduiding van hoe moeilik 'n rustende voorwerp in beweging gebring kan word, of 'n bewegende voorwerp tot stilstand gebring kan word.

Die behoud van momentum kan afgelei word vanNewton se bewegingswette. Dit beteken dat 'n bewegende voorwerp sy momentum behou tensy 'n krag op die voorwerp inwerk.

Momentum is 'nVektor.

Kyk ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Momentum&oldid=1621857"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp