Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Moldawiërs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafMoldowiërs)
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sienMoldawies.
Moldawiërs

Totale bevolking:ca. 3,4 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Moldowa Moldowa 2,7 miljoen[1]

Vlag van Oekraïne Oekraïne 258 619[2]
Vlag van Rusland Rusland 156 400[3]
Vlag van Italië Italië 142 583[4]
Vlag van Spanje Spanje 17 426[5]
Vlag van Roemenië Roemenië 15 000[6]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 14 245[7]
Vlag van Portugal Portugal 13 586[8]
Vlag van Griekeland Griekeland 9 920[9]
Vlag van Kanada Kanada 8 050[10]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 7 859[11]
Vlag van Belarus Belarus 3 465[12]
Vlag van Letland Letland 2 284[13]
Vlag van Bulgarye Bulgarye 893[14]
Vlag van Litaue Litaue 540[15]
Vlag van Kirgisië Kirgisië 505[16]
Vlag van Estland Estland 502[17]
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 157[18]

Taal:Moldawies/Roemeens
Geloofsoortuiging:HoofsaaklikOosters-Ortodokse Kerk (Roemeens-Ortodokse Kerk ofRussies-Ortodokse Kerk)
Verwante etniese groepe:AnderRomaanse volke soosFranse,Italianers,Katalane,Portugese,Roemene enSpanjaarde

DieMoldawiërs ofMoldowiërs (Moldawies/Roemeens:moldoveni [moldoˈvenʲ]) is 'nnasie enetniese groep inheems aanMoldowa en aangrensende lande, wat Moldawies of Roemeens, 'nRomaanse taal, asmoedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Moldowa en maak volgens die laaste sensus van 2014 omtrent 56,8% van dié land se bevolking uit.

Verspreiding van Moldawiërs in Moldowa (selfaangemelde in blou/pers)

Wêreldwyd leef omtrent 3,4 miljoen Moldawiërs, waarvan sowat 2,7 miljoen in Moldowa. Daarbenewens vorm Moldawiërs belangrike minderhede inOekraïne met 258 619[2] en inRusland met 258 619.[3] Naas Moldawiërs vormRoemene die grootste etniese minderheid in Moldowa met 675 881 (23,2%), gevolg deurOekraïners met 221 409 (7,6%),Russe met 159 065 (5,4%),Gagaoesiërs inGagaoesië met 147 500 (3,9%) enBulgare met 47 778 (1,7%).

Die term Moldawiërs verwys soms na die hele bevolking van Moldowa of – ongeag van hul etniese identiteit – na dié van die gebied van die voormalige Prinsdom van Moldawië wat tussenRoemenië (47,5%), Moldowa (30,5%) en Oekraïne (22%) opgedeel is.

Moldawiërs word soms as 'n subgroep van die Roemene en soms as 'n eie etniese groep langs anderRomaanse volke soosFranse,Italianers,Katalane,Portugese enSpanjaarde beskou. Hierdie definise hang af van die klassifikasie van hulmoedertaal as 'n Roemeensedialek of as 'n selfstandigetaal.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (ro)2004 census results
  2. 2,02,1(en)"The distribution of the population by nationality and mother tongue".All-Ukrainian population census. State Statistics Committee of Ukraine. 2001. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 30 Januarie 2008. Besoek op15 Februarie 2012.
  3. 3,03,1(en)"4.1. National composition of population".2010 All-Russia Population Census. Basic Results. Russian Federal State Statistics Service. 2010.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op10 April 2016.
  4. (it)Istituto nazionale di statisticaGeargiveer 3 Maart 2016 opWayback Machine
  5. (es)"Censos de Población y Viviendas 2011. Resultados Nacionales, por Comunidades Autónomas y Provincias". Besoek op10 April 2016.
  6. (ro)"15.000 de cetateni moldoveni traiesc in Romania". Ziarul Financiar. 7 April 2009.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2018. Besoek op10 April 2016.
  7. (en)"Ethnic composition, religion and language skills in the Republic of Kazakhstan". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 11 Mei 2011. Besoek op10 April 2016.
  8. (pt)"Relatório de Imigração, Fronteiras e Asilo – 2011"(PDF). Junie 2012.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op10 April 2016.
  9. (en)"Error"(PDF). Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 24 September 2015. Besoek op13 November 2014.
  10. (en)Statistics Canada."2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op11 Februarie 2014.
  11. (en)2000 Census
  12. (ru)Belarus Census 2011Geargiveer 17 September 2010 opWayback Machine
  13. (lt)"PMLP – Iedzīvotāju reģistrs". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 29 Februarie 2020. Besoek op29 Januarie 2022.
  14. (en)"2011 POPULATION CENSUS – MAIN RESULTS"(PDF). National Statistical Institute.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op10 April 2016.
  15. (lt)Lithuanian Census 2011Geargiveer 29 Februarie 2020 opWayback Machine
  16. (ru)5.01.00.03 Национальный состав населенияGeargiveer 13 November 2013 opWayback Machine
  17. (en)"Estonian Census 2011". Besoek op10 April 2016.
  18. (ru)"ҲАЙАТИ МИЛЛӢ, ДОНИСТАНИ ЗАБОНҲО ВА ШАҲРВАНДИИ АҲОЛИИ ҶУМҲУРИИ ТОҶИКИСТОН ҶИЛДИ III"(PDF). Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 30 Januarie 2017. Besoek op10 April 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Moldawiërs&oldid=2619620"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp