Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mol (musiek)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In musiek betekenmol (Italiaans bemolle vir "sagte B") "laer in toonhoogte". Mol is die teenoorgestelde vankruis, wat 'n verhoging van toonhoogte is. In musieknotasie beteken mol "laer in toonhoogte met een halftoon", aangeteken met die simbool ♭ wat afgelei is van 'n kleinletter 'b'.

Unicode

[wysig |wysig bron]

Dieunicode kode vir mol is: ♭ (U+266D). Die HTML-kode vir mol is ♭

Kyk ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mol_(musiek)&oldid=2525488"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp