Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Moet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Moet
Moet, uitgebeeld met die dubbele kroon van Egipte en ’n aasvoëlkopstuk, wat haar verbind met Nechbet.
Moet, uitgebeeld met die dubbele kroon van Egipte en ’n aasvoëlkopstuk, wat haar verbind metNechbet.
Soort godin Egipties
Godin vanDie hemele; koningin van die godinne
Naam in hiërogliewe
G14t
H8
B1
Kultussentrum Thebe
SimboolAasvoël
OuersGeen (selfgebore)
MetgeselAmoen
KindersChonsoe
Portaal Portaalicoon  Antieke Egipte

Moet ofMaoet ("moeder" in Antieke Egipties)[1] was in dieEgiptiesemitologie die moedergodin met veelvuldige aspekte wat oor die duisende jare van die kultuur verander het. Sy is beskou as ’n oergodin wat verbind is met die waters waaruit alles gebore is. Sy is dikwels uitgebeeld met die krone van Egipte op haar kop.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Velde, Herman te (2002). Mut. In D.B. Redford (red.),The ancient gods speak: A guide to Egyptian religion (bl. 238). New York: Oxford University Press, VSA.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Gode
AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
Geskrifte
Ander
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Moet&oldid=1892007"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp