Modder en Bloed | |
---|---|
Regisseur | Sean Else |
Draaiboek | Sean Else |
Met | Stian Bam Grant Swanby Charlotte Salt Andre Jacobs Richard Wright-Firth Bok van Blerk e.a. |
Ateljee | Dark Matter Studios |
Uitgereik | 1 April2016 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels enAfrikaans |
IMDb-profiel |
Modder en Bloed is 'nrolprent wat op1 April2016 inSuid-Afrika uitgereik is. Dit is 'n oorlogsdrama oorBoerekrygsgevangenes wat in die jaar 1901 afspeel, eers in die distrikColesberg en dan op die eilandSint Helena. Die dialoog is sowat om die helfte in Afrikaans en Engels.